http://humanities.nwu.ac.za/social-transformation/application-process
Application Process
You can apply online by click here: How to apply for master's degree and doctoral studies: click here. Applications for admission to the Master’s and PhD programmes for the following year open in April 2025 and close on 30 November 2025. Incomplete applications will not be considered. Apart from the other documents…http://www.nwu.ac.za/af/belangrike-datums-2019
Belangrike datums 2019
Belangrike datums 2019 Belangrike datums (semesterindelings) 2019 NWU-kalender 2019 (bygewerk op 29 Oktober) Raamwerk vir akademiese kalender 2019http://www.nwu.ac.za/af/mynwu
Ontdek vreesloos!
Wat as elke “hoekom” – elke vonk van verwondering, elke laatnag-idee, elke stille trek na iets méér – nie ’n afleiding was nie… maar jou kompas? Nie ’n ompad nie, maar die begin van iets buitengewoon. By die Noordwes-Universiteit (NWU) glo ons dat nuuskierigheid nie iets is wat jy ontgroei nie. Dit is iets…http://www.nwu.ac.za/af/content/vtc-akademiese-administrasie-kontak-ons
Kontak Ons | VDK Akademiese Administrasie
Kontak ons Posadres: Interne bussie 125 Vanderbijlparkkampus Noordwes-Universiteit (NWU) Posbus 1174 Vanderbijlpark 1900 Fisiese adres: Vanderbijlparkkampus Noordwes-Universiteit Gebou 24 Hendrik van Eck…http://www.nwu.ac.za/af/womens-month-2019
Vrouemaand 2019
le type="text/css">p{ text-align:left;} .row { clear: left; } .seegroen{ background-color:#6C3D91; color:#ffffff; margin-bottom: 20px;} Kesolofetse Olivia Lefanya Kesolofetse Olivia Lefanya beoefen haar beroep as senior lektor by die Fakulteit Regte. “Ek kom…http://www.nwu.ac.za/af/welkom-die-nwu
Welkom by die NWU
Die NWU is daartoe verbind om te funksioneer as ʼn unitêre, geïntegreerde, multikampusuniversiteit wat billikheid, herstel en globaal mededingende onderrig en navorsing oor al drie kampusse heen moontlik maak. Ons kernaktiwiteite, onderrig-leer en navorsing is vervleg met gemeenskapsbetrokkenheid en innovasie in ons agt fakulteite waarvan…http://www.nwu.ac.za/af/eredoktorsgrade
Eredoktorsgrade
NWU ken eredoktorsgraad aan dr Geraldine Fraser-Moleketi toe NWU ken eredoktorsgraad aan politikus dr Geraldine Fraser-Moleketi toe Die Noordwes-Universiteit (NWU) het dr Geraldine Fraser-Moleketi op 19 November 2021 met ’n eredoktorsgraad vereer vir haar buitengewone bydraes tot die Suid-Afrikaanse politieke landskap en…http://www.nwu.ac.za/af/ontmoet-die-span
Ontmoet die span
Departement van Ontwikkeling en Fondsinsameling Mr Silvanus Welcome Direkteur: Ontwikkeling en Fondsinsameling E-pos: Silvanus.welcome@nwu.ac.za Mev Celeste Rossouw Senior Bestuurder: Marknavorsing en Data-analise E-pos: celeste.rossouw@nwu.ac.za Mnr Ben Zaaiman Ontwikkeling en Fondsinsameling E-pos:…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-beheer-en-bestuur-4
Kanselier
Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Raad het by sy vergadering van 20 Junie 2019 dr Anna Mokgokong, uitnemende sakeleier en entrepreneur, as sy derde kanselier aangestel. As kanselier sal sy as titulêre hoof van die NWU dien. Alle kwalifikasies wat deur die universiteit toegeken word, word formeel deur die kanselier toegeken. Sy volg…http://www.nwu.ac.za/af/e-jaarboek-2005
e-Jaarboek 2005
e-Jaarboek 2005 Hierdie dokumente is leesbaar in Acrobat Reader Lettere en Wysbegeerte Voorgraads Nagraads Natuurwetenskappe Voorgraads Nagraads…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-waar-kry-ek-die-nwu
NWU, Waar kry ek die NWU
Ligging ’n Groot aantrekkingskrag van die NWU is sy strategiese ligging en die multikampusstruktuur, wat uit die kampusse in Mahikeng, Potchefstroom en Vanderbijlpark bestaan. • Die Mahikengkampus is in die hoofstad van die Noordwes-Provinsie geleë en het ’n internasionale atmosfeer, met studente uit…http://www.nwu.ac.za/af/skenkerbrief
Skenkerbrief
le> .breadcrumb { display: none; } Die virus het die beste in ons na vore gebring Wees verseker van my beste wense vir u, ons gewaardeerde belanghebber, wat ook getref is deur die storm wat ons wêreld tans oorweldig. Aangesien ons almal ons in dieselfde bootjie bevind, sal dit u nie verbaas om te verneem dat die…http://www.nwu.ac.za/af/content/senaat-beheer-en-bestuur-nwu
Beheerstrukture - Senaat
Die Senaat keur al die akademiese programme en akademiesverwante werk goed, insluitend onderrig-leer, navorsing en innovering en implementering van kundigheid (wat programme vir gemeenskapbetrokkenheid inkorporeer). Die Senaat, wat aanspreeklik is teenoor die Raad, voer ook enige ander funksie uit in opdrag van die Raad. Die NWU-senaat is op 23…http://www.nwu.ac.za/af/menseregtekomitee-beheer-en-bestuur-nwu