http://www.nwu.ac.za/af/if-nwu-beheer-en-bestuur
Beheerstrukture - Institusionele Forum (IF) Samestelling
Die Institusionele Forum (IF) vervul ’n belangrike raadgewende rol ingevolge die Wet op Hoër Onderwys en die NWU-statuut. Hierdie rol is spesifiek om die Raad te adviseer oor die implementering van die Wet op Hoër Onderwys en Nasionale Hoëronderwysbeleid, die aanstelling van lede van die Universiteitsbestuur en Senior Bestuur, die NWU-beleid oor…http://www.nwu.ac.za/af/senaat-komitees-nwu-beheer-en-bestuur
Senaat komitees
Die volgende is Staande Komitees van die Senaat: ’n Kampus-senaatskomitee per kampus Institusionele Komitee vir Navorsing en Innovasie (IKNI) Institusionele Komitee vir Onderrig-leer Institusionele Komitee vir Akademiese Standaarde (IKAS) Institusionele Toelatingskomitee Vaste Komitee vir Akademiese Geletterdheid Die volgende komitees…http://www.nwu.ac.za/af/e-jaarboek-indeks
e-Jaarboek Indeks
A-reëls e-Jaarboek 2020 e-Jaarboek 2019 e-Jaarboek 2018 e-Jaarboek 2017 e-Jaarboek 2016 e-Jaarboek 2015 e-Jaarboek 2014 e-Jaarboek 2013 e-Jaarboek 2012 e-Jaarboek 2011 e-Jaarboek 2010 e-Jaarboek 2009 e-Jaarboek 2008 e-Jaarboek 2007 e-Jaarboek 2006 e-Jaarboek 2005 e-Jaarboek 2004 e-Jaarboek 2003 e-Jaarboek…http://www.nwu.ac.za/af/nwu-alumni-faq
NWU Alumni FAQ
[accordion collapsed] V: Hoe word ek ’n alumnus van die NWU? A: Toemaar, geen papierwerk nie. Wanneer jy ’n graad by die NWU ontvang, sal jy outomaties as alumnus in ons databasis wees. V: Wat kos dit om ’n alumnus te wees? A: Dit is gratis. V: Ek het getrek, of my persoonlike besonderhede het verander A: Geen probleem nie,…http://www.nwu.ac.za/af/nwu-alumni-association
NWU Alumnivereniging
Die Alumnivereniging is deur die Konvokasie gestig en bestaan uit almal wat aan die NWU en sy voorlopers gegradueer het of diplomas daar ontvang het. Die doelwit van die vereniging is om as skakel tussen alumni en hulle alma mater te dien. Elke kampus het ’n eksterne verteenwoordiger en ’n alumniverhoudingebeampte wat die belange van die…http://www.nwu.ac.za/af/konvokasie
Konvokasie
Neem aktief deel aan die NWU se toekoms. Sluit aan by ons Konvokasie en wees deel van die besluitnemingsproses by die NWU! Doen aansoek om lidmaatskap! Klik asseblief hier om meer te lees oor die NWU se Statuut en die rol van die Konvokasie. Die NWU-Konvokasie bestaan uit oudstudente (alumni) wat ʼn graad of diploma…http://www.nwu.ac.za/af/nwu-alumni-careers-and-lifelong-learning
NWU Alumni loopbane en lewenslange leer
Ons alumni-loopbaanblad maak dit maklik om die ideale werk en voortdurende leer te vind. Probeer ons 'Career Highways', wat u toegang bied tot die geadverteerde posisies van Suid-Afrika se beste werwers. Kyk na 'n paar prominente poste en werksgeleenthede wat beskikbaar is. Loopbaandienste NWU Besigheidskool Biblioteekhttp://www.nwu.ac.za/af/nwu-alumni-get-involved
NWU Alumni raak betrokke
Vertel ons van jou tyd saam met die Arende, jou loopbaan en al die wonderlike dinge wat jy sedert jou gradeplegtigheid bereik het. Ons wil weet of jy 'n boek geskryf het, 'n onderneming gestig het of 'n produk geskep het en hoe die NWU jou gehelp het. Bly so betrokke: Wees 'n Mentor vir ons jong Arende Word 'n spreker en…http://www.nwu.ac.za/af/node/83990
Wet op Toegang tot Inligting
[accordion collapsed] Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting (2 van 2000) Die NWU voldoen aan die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2 van 2000. Ingevolge die Wet is daar 'n inligtinghandleiding beskikbaar. Alle persone wat wil aansoek doen vir toegang tot inligting vir rekords wat deur die NWU gehou word,…http://www.nwu.ac.za/af/content/korporatiewe-profiel-nwu
Korporatiewe Profiel, NWU
Korporatiewe Profiel 2025-2026 [accordion collapsed] Vorige profiele Profiel 2024/25 (pdf) Profiel 2023/24 (pdf) Profiel 2022/23 (pdf) Profiel 2021/22 (pdf) Profiel 2020/21 (pdf) Profiel 2019/20 (pdf) Profiel 2018/19 (pdf) Profiel 2017/18 (pdf) Profiel 2016/17 (pdf…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-parkering
Parkering
Parkering by die Noordwes-Universiteit is gratis en toegewysde parkeerareas is beskikbaar vir die gebruik van studente en besoekers. Parkering is beskikbaar vir motors, motorfietse en fietse, en word duidelik so aangedui. Om die parkeerareas op elke kampus te kry, raadpleeg asseblief die kaarte van die Mahikeng-, Potchefstroom- en…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-beheer-en-bestuur-20
Adjunk-Visekanseliers
Adjunk-Visekanselier: Gemeenskapsverbintenis en Kampusbedrywighede (Mahikengkampus) Adjunk-Visekanselier: Inligtingstegnologie en Kampusbedrywighede (Potchefstroomkampus) Adjunk-Visekanselier: Beplanning en Kampusbedrywighede (Vanderbijlparkkampus) Adjunk-visekanselier: Onderrig-leer Adjunk-visekanselier: Navorsing en…http://www.nwu.ac.za/af/node/84068
Wet op Toegang tot Inligting
[accordion collapsed] Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting (2 van 2000) Die NWU voldoen aan die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2 van 2000. Ingevolge die Wet is daar 'n inligtinghandleiding beskikbaar. Alle persone wat wil aansoek doen vir toegang tot inligting vir rekords wat deur die NWU gehou word,…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-beheer-en-bestuur-22
Raad komitees
Alle komitees van die Raad funksioneer kragtens ’n mandaat van strategiese of finansiële belang vir die NWU. Hulle is onder voorsitterskap van persone met die vereiste kennis, vaardighede en ervaring, en tree volgens duidelike opdragte op. Gedragskode vir raad- en raadskomiteelede Raadsnuusbriewe [accordion collapsed…http://www.nwu.ac.za/af/fundraising-test-page
Fundraising test page
#region-content .btn { color: white; } .btn{display:inline-block;padding:6px 12px;margin-bottom:0;font-size:14px;font-weight:400;line-height:1.42857143;text-align:center;white-space:nowrap;vertical-align:middle;-ms-touch-action:manipulation;touch-action:manipulation;cursor:pointer;-webkit-user-select:none;-moz-user-select:none;-…http://natural-sciences.nwu.ac.za/nwu-animal-production-research-ethics-committee-animprodrec/member-list
Member list
Title Name & Surname Capacity in Committee Email address Dr Alpheus Pico Chairperson Alpheus.pico@nwu.ac.za To Be Appointed Deputy Chairperson Prof Upenyu Marume 2nd Deputy Chairperson Upenyu.…http://natural-sciences.nwu.ac.za/nwu-animal-production-research-ethics-committee-animprodrec/apply
Apply
Application Process: STEP 1 Study conceptualisation and proposal approval by the subject discipline and the appropriate faculty of School Scientific committee (SC). Confirmation of approval by the scientific committee is mandatory. PREPARE (Planning Research and Experimental Procedures on Animals:…Aïda C. Terblanché-Greeff was previously appointed as an extraordinary researcher at the research unit Social Transformation and is currently a senior lecturer at the School of Philosophy, Faculty of Humanities, at the North-West University (South Africa). She holds degrees in various academic fields obtained from this institution. More…
http://humanities.nwu.ac.za/philosophy/a%25C3%25AFda-terblanch%25C3%25A9-greeff