Hierdie aanstellings is persone uit die industrie en die sakesektor wat betrokke is by die akademie, en sal dit vir ons moontlik maak om die mensehulpbronne tot ons beskikking meer doeltreffend aan te wend vir navorsing, innovasie, onderrigaktiwiteite, samelewingsimpak en verwante aktiwiteite, en om terselfdertyd bande te smee met die industrie en…