Die fokus is hier op die monitering en kwantifisering van bestaande uitstoot van Eskom kragstasies in terme van kweekhuisgasse en besoedelstowwe. Dit is ook belangrik om die atmosfeer waarin emissies vrygestel word, te verstaan, die uitwerking van emissies op luggehalte, langtermynafsettiging na die biosfeer en hidrosfeer en bydraes tot die atmosferiese kweekhuisgaslading.

Sommige van die huidige en vorige navorsingsonderwerpe sluit in

  • Evaluering van Gaussiese verspreidingsmodelle om stedelike luggehalte in Suid-Afrika te assesseer
  • Impak en beheer van steenkoolkragstasies in Suid-Afrika                                                            
  • Die waardering van steenkoolverbrandingsprodukte

 

Kontakbesonderhede:

Akademiese leiding:
Prof Stuart Piketh
Skool vir Geo- en Ruimtelike Wetenskap
Tel: (018) 299 1582
E-pos: stuart.piketh@nwu.ac.za

Senior doesente / Navorsers
Dr Roelof Burger
Tel: (018) 299 4269
E-pos: roelof.burger@nwu.ac.za