http://commerce.nwu.ac.za/af/iphrm
Bedryfsielkunde en Mensehulpbronbestuur - Tuis
Ons leef in ʼn tegnologie-gedrewe wêreld, maar ons kan nie ontken dat mense ʼn integrale deel van elke besigheid is nie. Die kern van elke suksesvolle onderneming is die mensehulpbronne-span wat alle aspekte van personeelbestuur, groei en potensiële ontwikkeling bestuur. As jy ʼn natuurlike vaardigheid het om mense te hanteer en hul sterkpunte te…, Studierigtings, Mensehulpbronbestuur is die bestuur van mensehulpbronne. Dit is ontwerp om werknemerprestasie in diens van ʼn werkgewer se strategiese doelstellings te optimeer. Ons het 'n BCom en BAdmin graad-opsie in hierdie rigting. Mensehulpbronbestuur Bedryfsielkundiges fokus op die gedrag van werknemers in die werksplek deur die toepassing van psigologiese…http://commerce.nwu.ac.za/af/hrm
Mensehulpbronbestuur
[accordion], Oorsig, Mensehulpbronbestuur is die proses van aanstelling van werknemers, en die ontwikkeling van werknemerprestasie, sodat hulle ʼn waardevolle bate vir die organisasie word. Gelukkige, tevrede werknemers komplimenteer die besigheid se groei. Arbeidsverhoudinge is ʼn ondersteunende praktyk wat spesialiseer in die verhouding tussen die bestuur van ʼn…, Hoofvakke, Mensehulpbronbestuur (HRM) Inleiding tot MHB Opleiding en Ontwikkeling Prestasiebestuur en Belonings Arbeidsverhoudinge Inleiding tot Werkplekverhoudings Diversiteitsbestuur Werkgroepdinamiek Teorie en Praktyk van Arbeidsverhoudinge Bestuur van Arbeidsverhoudinge Konflikresolusie, Graad-opsies, BCom in Mensehulpbronbestuur Graad duur: 3 jaar, voltyds Aangebied by: Potchefstroom [P] Mahikeng [M] Vanderbijlpark [V] BAdmin in Mensehulpbronbestuur Graad duur: 3 jaar, voltyds Aangebied by: Mahikeng [M] BAdmin in Mensehulpbronbestuur - Verlengde program Graad duur: 4 jaar, voltyds Aangebied by: Mahikeng [M], Toelingsvereistes, BCom in Mensehulpbronbestuur APS: 24 Wiskunde: Vlak 3 (40%) of Wiskunde Geletterdheid: Vlak 6 (70%) BAdmin in Mensehulpbronbestuur APS: 23 Wiskunde: Vlak3 (40%) of Wiskunde Geletterdheid: Vlak 4 (50%) BAdmin in Mensehulpbronbestuur - Verlengde program APS: 21 Wiskunde: Level 3 (40%) of Wiskunde Geletterdheid: Vlak 4 (50%), Professionele akkreditasieliggame, South African Board For People Practices Vir meer inligting, besoek hul webwerf: http://sabpp.co.za/ Institute of People Management: Vir meer inligting, besoek hul webwerf: http://www.ipm.co.za/ , Loopbaangeleenthede, Mensehulpbronbestuurder / Uitvoerende beampte (Hoof MH-beampte of adjunkpresident van mensehulpbronne) Mensehulpbron-kundige Mensehulpbronkonsultant Internasionale Professionele Mensehulpbronpraktisyn Opleiding & Ontwikkelingsbestuurder Mensehulpbron-entrepreneur Uitvoerende werwer Arbeidsverhoudingekonsultant Arbeidsverhoudingespesialis…, ,http://education.nwu.ac.za/edu-hright/bio-psychosocial-perspectives