http://commerce.nwu.ac.za/af/business/kortleerprogramme
Kortleerprogramme
Terrein van dienslewering,http://commerce.nwu.ac.za/af/business/research
Research
Oorsig, Die Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur aan die Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus wil bekend wees vir navorsing wat praktiese besigheidsoplossings met wetenskaplike bydraes in die breër veld van bestuur oplewer. Die Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur bestaan uit navorsingsbondels in die veld van Bestuur. Hierdie bondels…http://commerce.nwu.ac.za/af/business/alumni
Alumni
Alumni, Die NWU Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur se MBA is geakkrediteer deur die Association of MBAs (AMBA). Vir ons beteken hierdie meer internasionale geloofwaardigheid en prestige – vir ons studente die waarborg dat hul sake-opleiding sal voldoen aan die opperste internasionale standaarde. Alumni-vereniging van die NWU Skool vir Besigheid…http://commerce.nwu.ac.za/af/business/phd-0
PhD
PHD, Die PhD-program van die NWU Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur is ʼn navorsingsdoktorsgraad van uitstaande kwaliteit. Daar word van voornemende kandidate verwag om ervaring en beheer van die doktorale studie te toon. Die NWU Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur poog om die keuringsproses deursigtig te maak, maar moet ook uitstaande…, Sites of delivery,http://commerce.nwu.ac.za/af/business/mba-0
MBA
MBA, Die MBA-kwalifikasie word geag as die vlagskip van besigheidsopleiding wêreldwyd, en by die Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur poog ons om juis dit te bied, ʼn kwalifikasie wat geakkrediteer is en hulpmiddels sal verskaf om in die sake-omgewing sukses te behaal. Die NWU word geag as die bes-bestuurder universiteit in Suid-Afrika. Die Skool…, Sites of deliveryhttp://commerce.nwu.ac.za/af/business/oor-ons
Oor ons
Visie van die NWU Besigheidskool, Om ʼn internasionaal erkende besigheidskool in Afrika te wees, Missie van die NWU Besigheidskool, Die NWU Besigheidskool is verbind tot die ontwikkeling van etiese en strategiese denke-leiers deur: Onderrig en leer wat die kontemporêre aspekte binne die konteks van die breë omgewing aanspreek. Relevante navorsing bydraes te lewer met die fokus op organisasies suid van die Sahara. Kommersialisering van deskundigheid met fundamentele bydraes tot…http://commerce.nwu.ac.za/af/business/qualifications
Qualifications
Oorsig, Die Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur bied ʼn reeks kwalifikasies en kortkursusse om bestuurders en werknemers vanuit ʼn verskeidenheid verskillende agtergronde te bemagtig. Hierdie kwalifikasies strek vanaf ʼn twee-jaar-MBA-program tot ʼn kortkursus in Emosionele intelligensie. Wat ook al u onderrigbehoeftes as besigheidsman of -vrou, die…Prof. Petra Bester se navorsing fokus op die menslike dinamika binne gesondheidstelsels en ondersoek hoe verhoudings, professionele rolle, gedrag en organisasiekulture stelselprestasie en gesondheidsuitkomste beïnvloed. Deur gebruik te maak van ’n interpretatief-beskrywende benadering, verken sy die beleefde ervarings van gesondheidswerkers,…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/auther/petra-bester
Petra Bester
Prof. Petra Bester se navorsing fokus op die menslike dinamika binne gesondheidstelsels en ondersoek hoe verhoudings, professionele rolle, gedrag en organisasiekulture stelselprestasie en gesondheidsuitkomste beïnvloed. Deur gebruik te maak van ’n interpretatief-beskrywende benadering, verken sy die beleefde ervarings van gesondheidswerkers,…My navorsing fokus op die ontwerp, implementering en evaluering van transdissiplinêre gesondheidsbevorderingsintervensies wat die sosiale determinante van gesondheid aanspreek en gemeenskaps- en gesondheidstelsels versterk. Ek spesialiseer in implementeringswetenskaplike benaderings wat beleid vertaal in konteks-responsiewe, bewysgebaseerde…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/auther/christi-niesing
Christi Niesing
My navorsing fokus op die ontwerp, implementering en evaluering van transdissiplinêre gesondheidsbevorderingsintervensies wat die sosiale determinante van gesondheid aanspreek en gemeenskaps- en gesondheidstelsels versterk. Ek spesialiseer in implementeringswetenskaplike benaderings wat beleid vertaal in konteks-responsiewe, bewysgebaseerde…http://www.nwu.ac.za/af/content/samestelling-en-lidmaatskap-van-raad-beheer-en-bestuur-nwu
Samestelling en lidmaatskap van Raad
Die Raad is soos volg saamgestel: 5(1)a Visekanselier Prof MB Tyobeka Intern 5(1)b Adjunkhoof Prof L du Plessis Intern 5(1)c Drie persone verkies vanuit die geledere van die Senaat Prof A…Hierdie navorsingsveld fokus op die groeiende terrein van ekologiese maatskaplike werk en die kritieke rol wat dit speel in ramp-risikovermindering en klimaatsveranderingsaanpassing. Dit ondersoek hoe…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/child-youth-and-family-studies/issie-jacobs
Issie Jacobs
Hierdie navorsingsveld fokus op die groeiende terrein van ekologiese maatskaplike werk en die kritieke rol wat dit speel in ramp-risikovermindering en klimaatsveranderingsaanpassing. Dit ondersoek hoe…http://education.nwu.ac.za/af/commerce-and-social-sciences-education/tuis
Besigheid en Sosiale Studies in Onderwys
Welkom by die Skool vir Besigheid en Sosiale Studies in Onderwys, waar studente toegerus word om innoverend op ʼn internasionale en nasionale vlak 'n akademiese en professionele bydrae te lewer. Ons baie bekwame personeel is toegewy om te verseker dat elke student hy of sy eie potensiaal ten volle bereik. Die skool bestaan uit die volgende…http://education.nwu.ac.za/commerce-and-social-sciences-education