http://humanities.nwu.ac.za/af/unit-languages-and-literature-sa-context/%25E2%2580%2598safrican-cambridge%25E2%2580%2599-unieke-tweede-w%25C3%25AAreldoorlog-ontdek-en
A ‘Safrican at Cambridge’: Unieke Tweede Wêreldoorlog Ontdek en Gepubliseer
Extraordinary Professor Laurence Wright, from the NWU Research Unit for Languages and Literature in the South African Context, launched his book, The Wartime Diary of W.D. Terry, A ‘Safrican at Cambridge’, with Selected Letters (Print Matters Heritage, 2017), at the National English Literary Museum in Grahamstown. The subject…http://humanities.nwu.ac.za/af/nwu-writing-centre/tuisblad
Tuisblad
Maak ’n afspraak Protokol vir aanlyn konsultasies Die NWU-Skryfsentrum bied dienste aan wat aan die verbetering van studente se akademiese skryfwerk gewy is. Ons volg ’n studentgesentreerde benadering deur studente se vermoëns te benut om hulle outonome…http://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/publieke-administrasie
Publieke Administrasie
Studente sal ervaar dat Publieke Administrasie as vak hulle leer wat die belangrikste teorie, onderrig, vaardighede en praktyke is wat met die eietydse Suid-Afrikaanse staat en die wêreldwye openbaresektorarena verband hou. Studente word blootgestel aan omvattende akademiese literatuur en teorieë wat met openbare administrasie…http://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/politieke-studie-en-internasionale-betrekkinge
Politieke Studie en Internasionale Betrekkinge
Politieke Studie fokus op sake wat verband hou met mag en gesag in die staat en die regering, maar ook in die breër samelewing. As studente van politiek fokus ons op “die spel wat mense speel” om wetend en onwetend politieke agendas na te jaag. Politiek wentel om die toewysing van hulpbronne in die samelewing en hoe…http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/kontak-ons
Kontak ons
Chantal Roux Senior Admin Assistent +27 18 299 1754 chantal.roux@nwu.ac.za Potchefstroom Lauren Hobbs Akademiese Admin Assistent +27 16 910 3513 Lauren.Hobbs@nwu.a.za Vanderbijlpark Relebohile Serobane Akademiese Admin Assistent +27 16 910 3466…http://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/nagraadse-opsies
Nagraadse opsies
BA Hons in Public Governance (currently BA Hons in Development and Management) BA Hons in Political Studies MA in Public Management and Governance MPA MA in Political Studies Master in Development and Management (Political Transformation and Governance) PhD in Public Management and Governance…http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/ontwikkelingstudies
Ontwikkelingstudies
Ontwikkelingstudies is ’n multidissiplinêre gebied wat maatskaplike, ekonomiese en politieke verandering ondersoek. Hierdie gebied ondersoek debatte, ervarings en praktiese maniere om ’n verbetering in die menslike toestand te bereik. Die vakgebied bestudeer die veranderende debatte oor die teorie en praktyk wat uit die…http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/voorgraadse-studie-opsies
Voorgraadse studie opsies
BA-program in Sosiale Wetenskappe (BSocSc) Potchefstroom Individu en Samelewing (909 100 L301P) Sosiale Dinamiek (909 100 L302P) Politiek en Samelewing (909 100 L303P) Kultuur en Samelewing (909 100 L304P) Omgewing en Samelewing (909 100L305P) Ekonomie en Samelewing (909 100 L306P) Mahikeng…http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/nagraadse-opsies