http://health-sciences.nwu.ac.za/lifestyle-diseases/withdrawal-application-process
Withdrawal of an application in process
HREC - Health Research Ethics Committee Withdrawal of an Ethics Application in Process i.e. to retract any application already submitted but not yet approved 9.1.5.6_HREC_Withdrawal, Version: June 2018 CONFIDENTIAL! This document contains confidential information that is intended strictly…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/mathematical-and-statistical-sciences/wiskunde-opknappingskursus
Wiskunde Opknappingskursus 2020
Die Wiskunde Opknappingskursus: Die Wiskunde Opknappingskursus is 'n verpligtende kursus vir alle NWU (potchefstroom) eerstejaarstudente wat wiskunde as module neem. Die kursus vind tydens die Registrasie en Oriëntasie programme in Januarie plaas. Die R&O-gids vir ons eerstejaarstudente lys alle datums, tye en lokale…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/skool-vir-fisiese-en-chemiese-wetenskappe
Oor Ons
Welkom by die Skool vir Fisiese- en Chemiese Wetenskappe Die Skool vir Fisiese en Chemiese Wetenskappe (SFCW) bied relevante, waardegedrewe opleiding wat studente voorberei op die beroepswêreld. Die Skool se kundigheid word verdeel in drie vakgroepe, naamlik Biochemie, Chemie en Fisika. Die betrokkenheid van hierdie drie…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/biochemistry/biochemie
Biochemie
Wat is Biochemie? Biochemie is die bestudering van die molekulêrebasis van lewensverskynsels. Lewende organismes soos mense, diere, plante, swamme, bakteria en virusse is deur unieke chemikalieë opgemaak. Omdat hierdie chemikalieë so verskil van die verbindings wat in nie-lewendige sisteme voorkom, noem ons hulle…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/chemie
Inligting oor chemie ...
Wat is Chemie? Kyk na die volgende video vir 'n oorsig oor chemie en chemie studierigtings by die NWU.http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/physical-and-chemical-sciences/kwalifikasies
Kwalifikasies
Voorgraadse Studie: 3 jaar BSc (Baccalaureus Scientiae) Die studie perode vir ʼn BSc-graad duur 3 jaar voltyds. Ons bied omvattende mark-gebonde grade, wat die vakgroepe Chemie, Biochemie en Fisika kombineer om ten einde verskeie programme voor te stel wat van Chemie en Fisika, tot Fisika en Toegepaste Wiskunde strek. Elke program is…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/physical-and-chemical-sciences/loopbane-fisiese-en-chemiese-wetenskappe
Loopbane in Fisiese en Chemiese Wetenskappe
Waar kan jy werk? Om ʼn BSc in Fisiese en Chemiese Wetenskappe te werf, bied vir u diverse loopbaangeleenthede binne verskeie industrieë en organisasies, soos: Petrochemiese Industrie (SASOL, AECI, OMNIA, Sentrachem, SAB) Universiteite en Hoërskole Regeringsorganisasies (SABS, MRC, NECSA, MINTEK) Farmaseutiese nywerhede…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/biologiese-wetenskappe/oor-ons
Oor Ons
Welkom by die Skool vir Biologiese Wetenskappe Ons visie by die Skool vir Biologiese Wetenskappe is om relevante, waardegedrewe opleiding en navorsing van internasionale gehalte, wat op ons bestaande kundigheid in die veld van omgewingswetenskappe fokus, te lewer. Ons bied ook ’n unieke BSc-graad in Toerisme aan. Hier word die…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/dierkunde
Dierkunde
Wat is Dierkunde? Dierkunde is die wetenskaplike studie van diere, insluitend hul klassifikasie, fisiologie, gedrag en verspreiding in hul natuurlike habitatte. Dit sluit verskeie aspekte van dierebiologie in, wat wissel van molekulêre biologie en genetika tot ekologie en evolusionêre biologie. Dierkundiges bestudeer dierediversiteit,…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/quantative-risk-management/kwantitatiewe-risikobestuur