http://law.nwu.ac.za/law/uitvoerende-dekaan-2018
Uitvoerende Dekaan 2018
Uitvoerende Dekaan: Fakulteit Regte Prof Stephen de la Harpe Prof De la Harpe het 'n BA Regte en LLB aan die Universiteit van Pretoria (UP) behaal, 'n BCom aan UNISA, LLM met spesialisasie in Fundamentele Regte en Konstitusionele Praktyk aan UP, 'n LLD aan UNISA en 'n PGDip in Dispuutresolusie aan die Universiteit van Stellenbosch. Hy is…http://law.nwu.ac.za/law/2017-juta-law-prize
2017 Juta Law Prize
Johannesburg candidate attorney, Alecia Pienaar, won the 2017 Juta Law Prize for best candidate attorney article for her article titled ‘Overview of air quality regulatory developments’ published in 2017 (Dec) DR 38. Her article discussed how climate change has been on the agenda since 1993 when South Africa (SA) first became a signatory to the…Lebo Smith (Motelle), het haar hoërskool in Suid-Afrika voltooi voordat sy na Engeland verhuis het. Sy het haar voorgraadse en nagraadse studie in die regte aan hoër onderwysinstellings in Birmingham (UK) voltooi. Sy het teruggekom na Suid-Afrika om haar nagraadse studie in Arbeidsreg aan die Universiteit van Witwatersrand te bevorder. Dit was…
http://law.nwu.ac.za/af/fakulteit-regte-omgewingsverandering/lebo-smith
Lebo Smith
Lebo Smith (Motelle), het haar hoërskool in Suid-Afrika voltooi voordat sy na Engeland verhuis het. Sy het haar voorgraadse en nagraadse studie in die regte aan hoër onderwysinstellings in Birmingham (UK) voltooi. Sy het teruggekom na Suid-Afrika om haar nagraadse studie in Arbeidsreg aan die Universiteit van Witwatersrand te bevorder. Dit was…Lebo Smith (Motelle), completed her high school in South Africa before moving to England. She completed her undergraduate and postgraduate studies in law at higher education institutions within Birmingham (UK). She came back to South Africa to further her postgraduate studies in Labour Law at the University of Witwatersrand, it was there where she…
http://law.nwu.ac.za/faculty-law-environmental-change/lebo-smith
Lebo Smith
Lebo Smith (Motelle), completed her high school in South Africa before moving to England. She completed her undergraduate and postgraduate studies in law at higher education institutions within Birmingham (UK). She came back to South Africa to further her postgraduate studies in Labour Law at the University of Witwatersrand, it was there where she…http://law.nwu.ac.za/af/node/29279
"Inspire a future leader" met Regter Leona Theron
Almal is welkom om die gaslesing deur Regter Leona Theron van die Konstitusionele Hof, by te woon. Die tema van haar aanbieding is: Ons verantwoordelikheid teenoor sosiale geregtigheid. Die aanbieding is om 12:45 - 14:00 in die NWU Sanlam-ouditorium op 9 April 2018. https://www.facebook.com/events/175696113080559/http://law.nwu.ac.za/law/inspire-future-leader-met-regter-leona-theron
"Inspire a future leader" met Regter Leona Theron
Almal is welkom om die gaslesing deur Regter Leona Theron van die Konstitusionele Hof, by te woon. Die tema van haar aanbieding is: Ons verantwoordelikheid teenoor sosiale geregtigheid. Die aanbieding is om 12:45 - 14:00 in die NWU Sanlam-ouditorium op 9 April 2018. https://www.facebook.com/events/175696113080559/http://law.nwu.ac.za/af/student-activities/studente-aktiwiteite
Studente Aktiwiteite
Regte - Studenteraad Internasionale uitruilingsprogramme Vakansiewerkhttp://law.nwu.ac.za/student-activities/student-activities
Student Activities
Law Students' Council International Exchange programme Vacation Workhttp://law.nwu.ac.za/af/node/29301
Prof Klaus D Bieter - NWU Fakulteit Regte
Prof. Klaus D. Beiter van die NWU Regsfakulteit, ‘n spesialis in internasionale menseregte, is aangewys as die voorsitter van ‘n uitgelese paneel wat die kwessie van akademiese vryheid gaan bespreek. Hierdie paneelbespreking sal plaasvind tydens die 2018 Scholars at Risk Network Global Congress, wat van 23-26 April sal plaasvind by die Freie…http://law.nwu.ac.za/law/prof-klaus-d-bieter-nwu-fakulteit-regte
Prof Klaus D Bieter - NWU Fakulteit Regte
Prof. Klaus D. Beiter van die NWU Regsfakulteit, ‘n spesialis in internasionale menseregte, is aangewys as die voorsitter van ‘n uitgelese paneel wat die kwessie van akademiese vryheid gaan bespreek. Hierdie paneelbespreking sal plaasvind tydens die 2018 Scholars at Risk Network Global Congress, wat van 23-26 April sal plaasvind by die Freie…http://law.nwu.ac.za/af/node/29303
Prof Louis Kotze - Regter vir die Permanent Peoples' Tribunal (PPT) on Human Rights
Professor Louis Kotzé, Navorsingsprofessor aan die Regsfakulteit van die NWU en huidiglik Marie Curie navorsingsgenoot by die Universiteit van Lincoln in die Verenigde Koninkryk , is aangewys as regter vir die Permanent Peoples' Tribunal (PPT) on Human Rights, Fracking and Climate Change. Die verhoor m.b.t. hierdie netelige en kritieke kwessie…http://law.nwu.ac.za/law/prof-louis-kotze-regter-vir-die-permanent-peoples-tribunal-ppt-human-rights
Prof Louis Kotze - Regter vir die Permanent Peoples' Tribunal (PPT) on Human Rights
Professor Louis Kotzé, Navorsingsprofessor aan die Regsfakulteit van die NWU en huidiglik Marie Curie navorsingsgenoot by die Universiteit van Lincoln in die Verenigde Koninkryk , is aangewys as regter vir die Permanent Peoples' Tribunal (PPT) on Human Rights, Fracking and Climate Change. Die verhoor m.b.t. hierdie netelige en kritieke kwessie…http://law.nwu.ac.za/af/node/29319
Prof Leonie Stander - TOON VAN DEN HEEVERPRYS VIR REGSWETENSKAP
TOON VAN DEN HEEVERPRYS VIR REGSWETENSKAP Die prys kan driejaarliks toegeken word vir: Oorspronklike regskundige werke in Afrikaans; en/of vollengte artikels of 'n artikel van hoogstaande gehalte in Afrikaans wat in geakkrediteerde regstydskrifte verskyn het; en/of baanbrekende regsuit¬sprake in Afrikaans. Die prys is toegeken aan prof. Leonie…http://law.nwu.ac.za/law/prof-leonie-stander-toon-van-den-heeverprys-vir-regswetenskap