http://engineering.nwu.ac.za/af/bedryfsingenieurswese/navorsing
Navorsing
Die Skool vir Bedryfsingenieurswese het verskeie navorsingsfokusareas, naamlik: Gesondheidstelselingenieurswese – Gesondheidstelselingenieurswese fokus op die gebruik van ingenieursinstrumente en ‑tegnieke om gesondheidstelsels te verbeter. Die spesifieke fokus van die groep is tans om bedryfsnavorsing en bestuurswetenskappe vir komplekse…http://engineering.nwu.ac.za/af/meganiese-ingenieurswese/graad-inligting
Graad Inligting
Studeer die inligting hieronder rakende die Meganiese en Elektromeganiese Ingenieurswese-programme. Meer inligting oor hierdie programme is ook beskikbaar in die Voorgraadse Jaarboek. Meganiese Ingenieurswese [accordion collapsed] Die kurrikulum vir Meganiese Ingenieurswese aan die NWU is as volg: Eerste jaar:…http://engineering.nwu.ac.za/af/elektriese-elektroniese-en-rekenaaringenieurswese/graad-inligting
Graad Inligting
Studeer die inligting hieronder rakende die Elektriese-en Elektroniese, Rekenaar-en Elektroniese, sowel as Megatroniese Ingenieurswese-programme. Meer inligting oor hierdie programme is ook beskikbaar in die Voorgraadse Jaarboek. Elektriese-en Elektroniese Ingenieurswese [accordion collapsed] Die kurrikulum vir Elektriese-en…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/nuwe-tuisblad
Nuwe Tuisblad
.engineering-field:hover { transform: scale(1.1); transition: transform 0.3s ease; } .col-hover:hover { transform: scale(1.1); transition: transform 0.3s ease; } By die NWU Fakulteit Ingenieurswese wil ons die wêreld 'n beter plek maak. Ons doen dit eersters deur uitsonderlike ingenieurs op te lei en…http://humanities.nwu.ac.za/af/philosophy/ba-geesteswetenskappe
BA in Geesteswetenskappe
Die algemene doel van die kwalifikasie is om drie vakgroepe, naamlik tale, sosiale wetenskappe en filosofie, in een breë geesteswetenskappe-program te kombineer. Hierdie kombinasie maak voorsiening vir ’n wye keuse van vakke in die geesteswetenskappe, maar al die vakke hou steeds met mekaar verband. Benewens jou hoofvak moet jy…http://humanities.nwu.ac.za/af/philosophy/bphil-filosofie-politiek-en-ekonomie
BPhil in Filosofie, Politiek en Ekonomie
Die doel van die BPhil in Filosofie, Politiek en Ekonomie is om menslike probleme te ondersoek wat met eksistensie, kennis, mag, waardes en ekonomie verband hou. Hierdie drie aspekte van ons lewens – filosofie, politiek en ekonomie – hou onderling met mekaar verband en moet in verwantskap met mekaar verstaan word. Die…http://humanities.nwu.ac.za/af/philosophy/nagraadse-kwalifikasies-filosofie