http://commerce.nwu.ac.za/af/toerismebestuur
Toerismebestuur
[accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Die toerismespan by die NWU is op die voorpunt van toerismeopleiding in Suid-Afrika. Ons bly op hoogte van nuwe verwikkelings deur gereelde kontak met die industrie, navorsingsprojekte en konsultasies, om te verseker dat ons studente nie agter raak nie. Ons BCom Toerismebestuur-programme rus jou toe met die vaardighede om ʼn toerismeonderneming te…, Kernvakke, Modules sluit onder meer in: Hulpbronbestuur Toerisme/gebeurtenisbestuur Toegepaste toerisme-/gebeurtenisbestuur Toerismebemarking Toerismeontwikkeling, Graadopsies , BCom in Bestuurswetenskappe met Toerismebestuur Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die Potchefstroom [P] kampus aangebied Kurrikulumkode 5FPH05 BCom in Bestuurswetenskappe met Toerisme- en Rekreasievaardighede Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die Potchefstroom [P] kampus aangebied Kurrikulumkode: 5FPH04 BCom in Bestuurswetenskappe met…, Toelatingsvereistes, BCom in Bestuurswetenskappe met Toerismebestuur APS: 24 Wiskunde: Vlak 3 (40%) Afrikaans/ Engels Vlak 4 (50% of meer) BCom in Bestuurswetenskappe met Toerisme- en Rekreasievaardighede APS: 24 Wiskunde: Vlak 3 (40%) OF Wiskundige geletterdheid vlak 6 (70-79%) Afrikaans/ Engels Vlak 4 (50% of meer) BCom in Bestuurswetenskappe met Bemarking en…, Loopbaangeleenthede , Hoewel hierdie kwalifikasie aan graduandi toegang tot die hele toerisme-industrie bied, is BCom-kwalifikasies gefokus op die bestuur van die industrie en besighede. Dit skep spesifieke toegang tot loopbane soos toerisme-ekonome, toerismebestuurders, bemarkers, navorsers, dosente, konsultante, akkommodasiebestuurders en geleentheidsbestuurders in…, Nagraadse studies, BCom Hons in Bestuurswetenksappe met Toerismebestuur MCom in Toerismebestuur PhD in Toerismebestuur [/accordion] Jaarboekhttp://commerce.nwu.ac.za/af/node/23305