http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/vroue-ingenieurswese
Vroue in Ingenieurswese
DIe mensdom bestaan nie net uit een geslag nie, en daarom is dit belangrik dat die sektor wat verantwoordelik is vir die skep van nuwe produkte, prosesse en stelsels ook nie deur net een geslag oorheers word nie. Die doel van die Vroue in Ingenieurswese-program is om die aantal vroulike ingenieurs te verhoog wat in diens geneem kan word in die…http://engineering.nwu.ac.za/af/meganiese-ingenieurswese/personeel