http://humanities.nwu.ac.za/af/sosiale-transformasie/aansoek-proses
Aansoek Proses
Jy kan aanlyn aansoek doen deur hier te klik Aansoeke vir toelating tot die Magister en PhD-programme vir die volgende jaar open in Mei en sluit op 30 September van elke jaar (30 September van die huidige jaar vir inskrywing vir volgende jaar). Maak asseblief seker dat jou aansoek ingedien is voor 1 Oktober. Onvolledige aansoeke sal nie…http://humanities.nwu.ac.za/af/sosiale-transformasie/nagraadse-studies
Nagraadse Studies
As ʼn voorgraadse student was jy deel van ʼn “Skool” gewees, maar as nagraadse student sal jy binne ʼn navorsingsentiteit gesetel wees. Die Fokusarea: Sosiale Transformasie is met vier Skole geaffilieer. Skool vir Kommunikasie Skool vir Regeringstudies Skool vir Filosofie Skool vir Sosiale Wetenskappe Die Navorsingsfokusarea:…http://humanities.nwu.ac.za/af/sosiale-transformasie/nagraadse-studies-kommunikasies
Nagraadse Studies Kommunikasies
Die Skool vir Kommunikasie is bekend vir die verskaffing van topgehalte onderrig en die verskaffing van bedrewe professionele kommunikasiekundiges. As nagraadse student kan jy voordeel trek uit ons unieke program, wat daarop toegespits is om ʼn impak op die werklike wêreld te maak deur toegepaste navorsing in kommunikasie. Ons program is die…http://humanities.nwu.ac.za/af/node/23071