http://commerce.nwu.ac.za/af/BAToerismebestuur
BA met Toerismebestuur
[accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Verdiep jouself in die dinamiese reis- en gasvryheidsbedryf met ons Baccalaureus Artium-programme wat fokus op die spesialisering in Toerismebestuur. Verwerf die vaardighede om onvergeetlike ervarings te skep en groei in die dinamiese toerismebedryf aan te dryf. Berei voor om jou stempel af te druk in ʼn bedryf waar elke bestemming ʼn geleentheid is…, Kernvakke, Modules sluit onder meer in: Hulpbronbestuur Toerisme-/Gebeurtenisbestuur Toegepaste toerisme-/gebeurtenisbestuur Toerismebemarking Toerismeontwikkeling, Graadopsies , BA met Toerismebestuur Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die Mahikeng [M] kampus aangebeid Kurrikulumkode 1GBH02 BA Sielkunde met Toerismebestuur Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die Potchefstroom [P] kampus aangebied Kurrikulumkode: 1GBH11 BA Gesondheidswetenskappe met Rekreasiekunde en Toerismebestuur Duur van Graad: 3 jaar, voltyds…, Toelatingsvereistes, BA met Toerismebestuur APS: 22 English vlak 4 (50% of meer) BA Sielkunde met Toerismebestuur APS: 26 Wiskunde: Vlak 3 (40% of meer) OF Wiskundige geletterdheid vlak 5 (60-69%) BA Gesondheidswetenskappe met Rekreasiekunde en Toerismebestuur APS: 24 English vlak 4 (50% of meer), Loopgeleenthede, Vir meer as 'n dekade het ons gegradueerdes hul merk in beide die private en openbare sektor gemaak en suksesvolle loopbane oor 'n wye reeks rolle gebou, insluitend: toerismebestuur en -bemarking gastehuis-, hotel- en wildplaasbestuur geleentheids- en ervaringskoördinering kliënte-ervaring en gasverhoudingsbestuur toerismekonsultasie en -…, Nagraadse studies, BCom Hons in Bestuurswetenksappe met Toerismebestuur MCom in Toerismebestuur PhD in Toerismebestuur [/accordion] Jaarboekhttp://commerce.nwu.ac.za/af/industrial-psychology-and-human-resource-management/kontak-ons
Kontak ons
Mahikeng, Fisiese adres: Algemene Akademiese Gebou Blok C Kamer 173 (Eerste vloer) Mahikengkampus Posadres: Privaat sak X2046, Interne bussie 575 Mahikengkampus Noordwes-Universiteit Mmabatho 2735 Kontakbesonderhede: +27 (0)18 389 2094 E-pos: Dorcas.Lesenyeho@nwu.ac.za, Potchefstroom, Fisiese adres: Gebou E3 (Esselenstraat-ingang) Kamer 209 Potchefstroomkampus Posadres: Privaat sak X6001, Interne bussie 114 Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit Potchefstroom 2520 Kontakbesonderhede: +27 (0) 18 299 4870 E-pos: Simphiwe.moleko@nwu.ac.za , Vanderbijlpark, Fisiese adres: Gebou 7 (Hendrick Van Eck-boulevard) Room G12 Vanderbijlparkkampus Posadres: Posbus 1174, Interne bussie 125 Vanderbijlparkkampus Noordwes-Universiteit Vanderbijlpark 1900 Kontakbesonderhede +27(0)16 910 3445 E-pos Keletso.mokete@nwu.ac.zahttp://commerce.nwu.ac.za/af/toerismebestuurenrekreasiekunde
Toerismebestuur en Rekreasiekunde
Die Toerisme- en Rekreasiespan aan die NWU is die leiers in hul onderskeie velde. Gereelde kontak met industrie, navorsingsprojekte en konsultasies hou ons aan die voorpunt van nuwe ontwikkelings wat u ook ʼn paar stappe voor die res sal hou. Ons het ʼn Baie aktiewe Toerisme-studentevereniging, genaamd Excursio, wat ook verskeie geleenthede aan…, Oorsig, Na voltooiing van hierdie drie-jaar-program sal u in staat wees om ʼn toerismebesigheid te bestuur en te bemark, sowel as om ʼn rekreasiebestuurder te word. U sal, onder andere, leer om u eie akkommodasie-onderneming te ontwikkel en bestuur, om geleenthede te bestuur, sowel as hoe om die natuur as toerisme-attraksie te optimeer. In…, Toelatingsvereistes, APS van 24 Wiskunde vlak 3 (40-49%) / Wiskunde Geletterdheid vlak 6 (70% of meer) Addisionele vereistes as per Fakultiet se jaarboek , Kampus, Potchefstroom [P], Kwalifikasie, BCom met Toerismebestuur en Rekreasievaardighede [Kwalifikasie 5FPH04 P] , Loopbaangeleenthede, Hoewel hierdie kwalifikasie aan graduandi toegang tot die hele toerisme-industrie bied, is BCom-kwalifikasies gefokus op die bestuur van die industrie en besighede. Dit skep spesifiek toegang tot loopbane soos toerisme-ekonome, toerismebestuurders, bemarkers, navorsers, dosente, konsultante, gastehuisbestuurders en geleentheidsbestuurders in beide…, Nagraadse studies, BCom in Bestuur met Toerismebestuur MCom in Toerismebestuur PhD in Toerismebestuur Besoek gerus die nagraadse bladsy vir meer inligting. [/accordion]http://commerce.nwu.ac.za/af/tourism/kontak-ons
Kontak ons
Mahikeng, Fisiese adres: Algemene Akademiese Gebou Blok C Mahikengkampus Hoek van Albert Luthuli en Universiteits-rylaan Mmabatho Posadres: Skool van Toerismebestuur Private sak X2046, Interne bussie 575 Mahikengkampus Noordwes-Universiteit Mmabatho 2735 Kontaknommer: E-pos: , Potchefstroom, Fisiese adres: Gebou E3 Potchefstroomkampus Hoffmanstraat 11 Potchefstroom Posadres: Skool van Toerismebestuur Private sak X6001, Interne bussie 300 Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit Potchefstroom 2520 Kontaknommer: +27 (018) 299 4140 E-pos: Lizanne.Smit@nwu.ac.za ,http://commerce.nwu.ac.za/af/training-and-development/contact-us