http://www.nwu.ac.za/welcome
Welcome to the NWU
The NWU is committed to functioning as a unitary, integrated, multi-campus university that enables equity, redress and globally competitive teaching and research across all three of our campuses. Our core activities, teaching-learning and research, are intertwined with community engagement and innovation in our eight faculties,…http://www.nwu.ac.za/af/welkom-die-nwu
Welkom by die NWU
Die NWU is daartoe verbind om te funksioneer as ʼn unitêre, geïntegreerde, multikampusuniversiteit wat billikheid, herstel en globaal mededingende onderrig en navorsing oor al drie kampusse heen moontlik maak. Ons kernaktiwiteite, onderrig-leer en navorsing is vervleg met gemeenskapsbetrokkenheid en innovasie in ons agt fakulteite waarvan…http://www.nwu.ac.za/date/african-community-led-knowledge-co-creation-conference
African Community-Led Knowledge Co-Creation Conference
You are cordially invited to the African Community-Led Knowledge Co-Creation Conference. The conference will bring together representatives from academia and communities partners actively engaged in Community Scholarship and Engagement Projects. This conference builds on the success of the inaugural Community-Led Knowledge Co-Creation Seminar…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/nagraadse-studies
Nagraadse studies
[accordion collapsed] Agtergrond Ons nagraadse navorsingsprogram is deel van die Maatskaplike Transformasie Fokusarea en die fokus is op kommunikasie in veranderende kontekste. Dit impliseer dat ons in die temas van nagraadse studies daarop fokus om kommunikasie-uitdagings te hanteer wat voortspruit uit veranderings wat in die Suid-…http://engineering.nwu.ac.za/engineering/engineering-days-weeks
Engineering Days & Weeks
Ready to discover the exciting world of engineering? Join us for the 2026 Engineering Experience—a unique opportunity for students in grades 8 to 12 to explore the opportunities and prospects in studying engineering! Whether you're curious about how things work or dreaming of an engineering career, this is the perfect place to…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/ingenieursdae-en-weke
Ingenieursdae en-weke
Is jy gereed om die opwindende wêreld van ingenieurswese te ontdek? Sluit by ons aan vir die 2026 Ingenieurservaring—'n unieke geleentheid vir leerders in grade 8 tot 12 om die opwindende moontlikhede van ingenieurswese te verken! Of jy nuuskierig is oor hoe dinge werk of droom van 'n loopbaan in ingenieurswese, hierdie program…http://humanities.nwu.ac.za/af/sosiale-transformasie/nagraadse-studies-kommunikasies
Nagraadse Studies Kommunikasies
Die Skool vir Kommunikasie is bekend vir die verskaffing van topgehalte onderrig en die verskaffing van bedrewe professionele kommunikasiekundiges. As nagraadse student kan jy voordeel trek uit ons unieke program, wat daarop toegespits is om ʼn impak op die werklike wêreld te maak deur toegepaste navorsing in kommunikasie. Ons program is die…http://www.nwu.ac.za/date/nwu-mahikeng-campus-scc-no-student-left-behind-fundraising-gala-dinner
NWU Mahikeng Campus SCC: No Student Left Behind Fundraising Gala Dinner
The North-West University Mahikeng Campus SCC 2025/2026 cordially invites you to the No Student Left Behind Fundraising Gala Dinner. This initiative aims to support at-risk and struggling NWU students so that no student is left behind because of financial challenges. As a valued member of our university community, your presence and support will…http://www.nwu.ac.za/youth-month
Youth Month
Empowering a generation to lead with purpose Youth Month is a reminder of the strength, resilience and potential of South Africa’s young people. As we honour the legacy of the youth of 1976, we celebrate a new generation of innovators, leaders, researchers and entrepreneurs who are shaping the future. At the North-West University…My navorsing ondersoek waarom sommige mense kardiovaskulêre siektes en ander chroniese toestande ontwikkel, of swakker gesondheidsuitkomste ervaar as ander, ten spyte daarvan dat hulle aan soortgelyke gesondheidsrisiko's blootgestel is. Ek ondersoek hoe veelvlakkige bepalers van gesondheid, insluitend biologiese, gedrags-, sosiale en…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/auther/lanthekruger
Lanthé Kruger
My navorsing ondersoek waarom sommige mense kardiovaskulêre siektes en ander chroniese toestande ontwikkel, of swakker gesondheidsuitkomste ervaar as ander, ten spyte daarvan dat hulle aan soortgelyke gesondheidsrisiko's blootgestel is. Ek ondersoek hoe veelvlakkige bepalers van gesondheid, insluitend biologiese, gedrags-, sosiale en…Verbruikersinligtingsbronne en inligtingverkryging, hoofsaaklik ter ondersteuning van ingeligte, gesonde besluite. Een spesifieke belangstellingsarea is voedselgerigte inligtingsbronne vir gesonde voedselkeuses, met 'n uitbreiding na ander gesondheidsverbandhoudende inligtingsbronne, kontekste en produkte rakende voorkomende gesonde…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/auther/daleen-van-der-merwe
Daleen van der Merwe
Verbruikersinligtingsbronne en inligtingverkryging, hoofsaaklik ter ondersteuning van ingeligte, gesonde besluite. Een spesifieke belangstellingsarea is voedselgerigte inligtingsbronne vir gesonde voedselkeuses, met 'n uitbreiding na ander gesondheidsverbandhoudende inligtingsbronne, kontekste en produkte rakende voorkomende gesonde…As ’n kliniese sielkundige fokus my navorsing daarop om geestesgesondheid en psigososiale welstand oor die lewensloop heen te verstaan, te meet en te bevorder. Tot dusver was baie van my navorsing gemik op die meting van geestesgesondheid en psigososiale welstand in uiteenlopende kontekste. Ek is ook betrokke by psigiatriese epidemiologiestudies…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/auther/lusilda-schutte
Lusilda Schutte
As ’n kliniese sielkundige fokus my navorsing daarop om geestesgesondheid en psigososiale welstand oor die lewensloop heen te verstaan, te meet en te bevorder. Tot dusver was baie van my navorsing gemik op die meting van geestesgesondheid en psigososiale welstand in uiteenlopende kontekste. Ek is ook betrokke by psigiatriese epidemiologiestudies…http://commerce.nwu.ac.za/hr-summit-2026/registration