http://humanities.nwu.ac.za/af/unit-languages-and-literature-sa-context/tuis
Tuis
Die Navorsingseenheid: Tale en Literatuur in die SA Konteks ondersteun navorsing oor taalkunde, letterkunde en taaltegnologie regoor al drie NWU‑kampusse. Hulle beplan ook om ’n spilpunt te wees vir ontwikkelings in die nuwe en groterwordende gebied van digitale humaniora. Lede van die navorsingseenheid kom uit al die…http://humanities.nwu.ac.za/af/ctext
Tuis nuut
Ontwikkel en bevorder Suid-Afrikaanse tale met behulp van kunsmatige intelligensie. Ons bied die vaardighede en hulpbronne wat jou in staat stel om rekenaars te gebruik en inligting in jou eie taal te bekom. Kyk waarmee ons besig is Ons hoofaktiwiteite by CTexT is: …http://humanities.nwu.ac.za/af/node/22934
Taaltegnologie
Net beskikbaar op die Potchefstroomkampus Taaltegnologie is ’n interdissiplinêre gebied wat die meeste subdissiplines van linguistiek, asook rekenaarlinguistiek, natuurliketaalverwerking, rekenaarwetenskap, wiskunde en statistiek insluit. Wanneer mense met rekenaars in natuurlike (menslike) taal moet kommunikeer, moet die taal wat…http://humanities.nwu.ac.za/af/node/22953