http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/huidige-projekte
Huidige projekte
.btn.btn-default.btn-block { text-align: left; background: #e6e6e6 url(/sites/health-sciences.nwu.ac.za/modules/jquery_update/replace/ui/themes/base/minified/images/ui-bg_glass_75_e6e6e6_1x400.png) 50% 50% repeat-x; } Die HART groep is aktief besig met 5 huidige navorsingsprojekte in samewerking met menigte medewerkers en ander…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/voltooide-projekte
Voltooide projekte
[tabs] Die SAfrEIC studie Die SAfrEIC studie (South African study on the effect of Sex, Age and Ethnicity on Insulin sensitivity and Cardiovascular Function) was 'n dwarsdeursnee studie wat in 2007 uitgevoer is. Die studie het 750 swart en wit proefpersone ingesluit met 'n wye ouderdomsstrekking.…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/cen/oor-ons
Fasiliteite
Besoek die "Kontak ons" bladsy vir 'n interaktiewe video van al ons fasiliteite. Esté Vorster Navorsing Fasiliteit Die Esté Vorster-navorsingsfasiliteit is 'n navorsingsfasiliteit met tien beddens met 'n volledig toegeruste navorsingskombuis, koelkamer, eetkamer, TV-kamer, twee badkamers, ondersoekkamer en 'n BodPod- en DXA-…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/cen/ontmoet-die-personeel
Ontmoet die Personeel
.views-row-odd.col-sm-6 { clear: both; margin-bottom:20px; }http://health-sciences.nwu.ac.za/af/cen/kontak-ons
Kontak Ons
Posadres: Interne bussie 594 Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit Privaatsak X6001 Potchefstroom 2520 Fisiese Adres: Biologiese Blok,Gebou G16, 1ste vloer, Voeding Hoffmanstraat 11 Potchefstroom Kampus Noordwes-Universiteit Potchefstroom 2531 …http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/nagraadse-studies
Nagraadse studies
BHSc Hons in Fisiologie Kwalifikasie kode: 8EA L01 Die kurrikulum saamgestel vir hierdie program is akademies van aard. Met samestelling van die kurrikulum is klem gelê op loopbaan moontlikhede asook die menslike kapitaal behoeftes van die land. Die kurrikulum berei die student voor vir verdere nagraadse studie in Kardiovaskul…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/nadoktorale-genootskap
Nadoktorale genootskap
Die Hipertensie in Afrika Navorsingspan (HART) is gereeld opsoek na slim, jong en entoesiastiese nadoktorale genote. Soos die naam van ons navorsingsgroep aandui, is ons breë fokus die begrip van die ontwikkeling van hipertensie deur klein veranderinge in die kardiovaskulêre stelsel en geassosieërde risiko faktore en biomerkers…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacy/personeel
Personeel
.views-field .field-content { margin-bottom: 10px; } @media only screen and (min-width: 768px){ .view-Pharmacy-staff .views-row { height: 250px; }} .block-views .block-title.block-title { border-bottom: 1px solid #4d4d4d; .field-content.col-sm-2.photo-staff > img { height: auto; width: 100%; }http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart
Tuis
Streef daarna om die Leidende Navorsingseenheid vir Hipertensie in Afrika te wees. - HART - SA Mediese Navorsingsraad: Ekstramurale Eenheid vir Hipertensie en Kardiovaskulêre Siekte DSI-NRF SARChI Navorsingsleerstoel: Vroeë Opsporing en Voorkoming van Kardiovaskulêre Siekte in Suid-Afrika…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/cen/Publikasies%25202021-%2520201
Publikasies
Publikasielys 2011- 2021http://health-sciences.nwu.ac.za/af/compres/die-kinderlaboratorium
Die Kinderlaboratorium
Agtergrond The Children’s lab provides responsive and timely social work assessment and treatment; along with interviews of children and family members who may have experienced child abuse, neglect or exposure to violence. Children and adolescents are seen for comprehensive evaluations of alleged abuse or neglect. The lab is used for…Ek is 'n Kameroense mediese epidemioloog wat tans gebaseer is by Medicine Usage South Africa in Noordwes Universiteit, Suid-Afrika. Ek het in 2007 my mediese studies in Kameroen voltooi en as 'n algemene praktisyn gewerk voordat ek in 2012 na Kaapstad verhuis het waar ek my meestersgraad in Kliniese Epidemiologie aan die Universiteit Stellenbosch…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/musa/nkengafac-villyen-motaze
Nkengafac Villyen MOTAZE
Ek is 'n Kameroense mediese epidemioloog wat tans gebaseer is by Medicine Usage South Africa in Noordwes Universiteit, Suid-Afrika. Ek het in 2007 my mediese studies in Kameroen voltooi en as 'n algemene praktisyn gewerk voordat ek in 2012 na Kaapstad verhuis het waar ek my meestersgraad in Kliniese Epidemiologie aan die Universiteit Stellenbosch…Dr Wentzel is 'n senior lektor en navorser in Fisiologie. Sy fokus op die ondersoek van die fisiologiese meganismes wat geaktiveer word tydens akute en chroniese kardiometaboliese, hidrodinamiese en psigologiese stresreaksies binne gesonde en risiko-bevolkings. Uiteindelik wil sy ondersoek instel na hoe hierdie meganismes kan verskil in, en…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hipertensie-afrika-navorsingspan-hart-fisiologie/annemarie-wentzel
Annemarie Wentzel
Dr Wentzel is 'n senior lektor en navorser in Fisiologie. Sy fokus op die ondersoek van die fisiologiese meganismes wat geaktiveer word tydens akute en chroniese kardiometaboliese, hidrodinamiese en psigologiese stresreaksies binne gesonde en risiko-bevolkings. Uiteindelik wil sy ondersoek instel na hoe hierdie meganismes kan verskil in, en…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/compres/internasionale-samewerking-en-uitruilstudente
Internasionale samewerking en uitruilstudente
The Global footprint: Exchange programme to South Africa (for undergraduate, postgraduate students and researchers) Every year the global footprint initiative facilitates a wonderful period of exchange between the global north and global south. During this period, students, researchers and lecturers from European countries and South…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/compres/die-interkulturele-diversiteit-verwysingsgroep-vir-navorsers-en-akademie