http://education.nwu.ac.za/research-unit-self-directed-learning/community-engaged-research-within-sdl-cloned
Community Engaged Research Within SDL - Cloned
The Research Unit Self-Directed Learning is heavily engaged in community-based research. The acclaimed ‘Teachers Without Borders’ project, under the leadership of Prof Josef de Beer, was the winner of the 2019 NRF Excellence in Science Engagement Award, and a Finalist in the 2020 NSTF-South32 Awards (in the Science Communication category…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/huidige-projekte
Huidige projekte
.btn.btn-default.btn-block { text-align: left; background: #e6e6e6 url(/sites/health-sciences.nwu.ac.za/modules/jquery_update/replace/ui/themes/base/minified/images/ui-bg_glass_75_e6e6e6_1x400.png) 50% 50% repeat-x; } Die HART groep is aktief besig met 5 huidige navorsingsprojekte in samewerking met menigte medewerkers en ander…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/voltooide-projekte
Voltooide projekte
[tabs] Die SAfrEIC studie Die SAfrEIC studie (South African study on the effect of Sex, Age and Ethnicity on Insulin sensitivity and Cardiovascular Function) was 'n dwarsdeursnee studie wat in 2007 uitgevoer is. Die studie het 750 swart en wit proefpersone ingesluit met 'n wye ouderdomsstrekking.…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/cen/oor-ons
Fasiliteite
Besoek die "Kontak ons" bladsy vir 'n interaktiewe video van al ons fasiliteite. Esté Vorster Navorsing Fasiliteit Die Esté Vorster-navorsingsfasiliteit is 'n navorsingsfasiliteit met tien beddens met 'n volledig toegeruste navorsingskombuis, koelkamer, eetkamer, TV-kamer, twee badkamers, ondersoekkamer en 'n BodPod- en DXA-…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/cen/ontmoet-die-personeel
Ontmoet die Personeel
.views-row-odd.col-sm-6 { clear: both; margin-bottom:20px; }http://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacy/farmaseutika
Farmaseutika
In eenvoudige terme beteken Farmaseutika die “verwerking van geneesmiddels tot medisyne”. In Farmasie is Farmaseutika een van die mees diverse vakterreine wat verband hou met die wetenskaplike en tegnologiese aspekte van die ontwerp en vervaardiging van doseervorms of medisyne.http://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacy/farmakologie
Farmakologie
Farmakologie kan gedefinieer word as die studie van die effekte van geneesmiddels op die funksie van lewende stelsels. Geneesmiddels kan sintetiese chemiese verbindings wees, of afkomstig van plant-of dieremateriaal of die produk wees van genetiese ingenieurswese. Verbindings soos insulien of tiroksien is endogene hormone, maar kan…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/cen/kontak-ons
Kontak Ons
Posadres: Interne bussie 594 Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit Privaatsak X6001 Potchefstroom 2520 Fisiese Adres: Biologiese Blok,Gebou G16, 1ste vloer, Voeding Hoffmanstraat 11 Potchefstroom Kampus Noordwes-Universiteit Potchefstroom 2531 …http://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacy/farmaseutise-chemie
Farmaseutise Chemie
Farmaseutiese en medisinale chemie beskryf die volgende dissiplines: geneesmiddelontwerp, chemiese sintese en biologiese evaluering van bioaktiewe molekules, en farmaseutiese analise van verbindings. Die doel van medisinale chemie is om molekules te ontdek, hoofsaaklik organiese verbindings, wat die aangewese farmakologiese en…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/nagraadse-studies
Nagraadse studies
BHSc Hons in Fisiologie Kwalifikasie kode: 8EA L01 Die kurrikulum saamgestel vir hierdie program is akademies van aard. Met samestelling van die kurrikulum is klem gelê op loopbaan moontlikhede asook die menslike kapitaal behoeftes van die land. Die kurrikulum berei die student voor vir verdere nagraadse studie in Kardiovaskul…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/nadoktorale-genootskap
Nadoktorale genootskap
Die Hipertensie in Afrika Navorsingspan (HART) is gereeld opsoek na slim, jong en entoesiastiese nadoktorale genote. Soos die naam van ons navorsingsgroep aandui, is ons breë fokus die begrip van die ontwikkeling van hipertensie deur klein veranderinge in die kardiovaskulêre stelsel en geassosieërde risiko faktore en biomerkers…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacy/personeel
Personeel
.views-field .field-content { margin-bottom: 10px; } @media only screen and (min-width: 768px){ .view-Pharmacy-staff .views-row { height: 250px; }} .block-views .block-title.block-title { border-bottom: 1px solid #4d4d4d; .field-content.col-sm-2.photo-staff > img { height: auto; width: 100%; }http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart
Tuis
Streef daarna om die Leidende Navorsingseenheid vir Hipertensie in Afrika te wees. - HART - SA Mediese Navorsingsraad: Ekstramurale Eenheid vir Hipertensie en Kardiovaskulêre Siekte DSI-NRF SARChI Navorsingsleerstoel: Vroeë Opsporing en Voorkoming van Kardiovaskulêre Siekte in Suid-Afrika…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/cen/Publikasies%25202021-%2520201
Publikasies
Publikasielys 2011- 2021http://health-sciences.nwu.ac.za/af/compres/die-kinderlaboratorium