Lindie du Plessis spesialiseer in toerisme-mededingendheid en -bestuursaspekte. Sy is toegewyd aan die ontwikkeling van haar studente en volg ʼn innoverende benadering ten opsigte van klasaanbieding deur gemengde leer te integreer. Prof du Plessis is dinamies betrokke in die industrie deur bystand te verleen aan verskeie toerismeprojekte, soos die…
http://commerce.nwu.ac.za/af/tourism-research-economics-environs-and-society-trees-tourism-management/lindie-du-plessis
Lindie du Plessis
Lindie du Plessis spesialiseer in toerisme-mededingendheid en -bestuursaspekte. Sy is toegewyd aan die ontwikkeling van haar studente en volg ʼn innoverende benadering ten opsigte van klasaanbieding deur gemengde leer te integreer. Prof du Plessis is dinamies betrokke in die industrie deur bystand te verleen aan verskeie toerismeprojekte, soos die…Prof Elmarie Slabbert is ʼn professor in Toerismebestuur aan die Skool vir Toerismebestuur, Noordwes-Universiteit (Suid-Afrika). Sy voltooi in 2005 haar PhD en is tans een van die senior navorser by TREES, met ʼn fokus op reisgedrag, die sosiokulturele impak van toerisme sowel as bemarkingsaspekte. Elmarie is die voorsitter van die Suid-Afrikaanse…
http://commerce.nwu.ac.za/af/tourism-research-economics-environs-and-society-trees-tourism-tourism-management/elmarie-slabbert
Elmarie Slabbert
Prof Elmarie Slabbert is ʼn professor in Toerismebestuur aan die Skool vir Toerismebestuur, Noordwes-Universiteit (Suid-Afrika). Sy voltooi in 2005 haar PhD en is tans een van die senior navorser by TREES, met ʼn fokus op reisgedrag, die sosiokulturele impak van toerisme sowel as bemarkingsaspekte. Elmarie is die voorsitter van die Suid-Afrikaanse…Pierre-André Viviers is ʼn medeprofessor aan die Noordwes-Universiteit (NWU), Potchefstroomkampus. Hy behaal sy BCom Toerismegraad in Toerismebestuur in 2000 en sy BCom Honneursgraad in Toerismebestuur in 2001. Sy meestersgraad voltooi hy in 2006. Hy voltooi sy PhD in 2010, met die titel: Measuring community perceptions: An instrument for…
http://commerce.nwu.ac.za/af/tourism-research-economics-environs-and-society-trees-tourism-management/pierre-andr%25C3%25A9-viviers
Pierre-André Viviers
Pierre-André Viviers is ʼn medeprofessor aan die Noordwes-Universiteit (NWU), Potchefstroomkampus. Hy behaal sy BCom Toerismegraad in Toerismebestuur in 2000 en sy BCom Honneursgraad in Toerismebestuur in 2001. Sy meestersgraad voltooi hy in 2006. Hy voltooi sy PhD in 2010, met die titel: Measuring community perceptions: An instrument for…PROF K BOTHA Karin Botha is ʼn medeprofessor i die Skool vir Toerismebestuur aan die Noordwes-Universiteit (.Sy verwerf in 2003 haar graad in Toerismebestuur en Sielkunde, gevolg deur haar honneursgraad in 2004, MCom in 2009 en PhD in 2012, almal in Toerismebestuur. As navorser in die entiteit TREES (Tourism Research in Economic Environs and…
http://commerce.nwu.ac.za/af/tourism-research-economics-environs-and-society-trees-tourism-management/karin-botha
Karin Botha
PROF K BOTHA Karin Botha is ʼn medeprofessor i die Skool vir Toerismebestuur aan die Noordwes-Universiteit (.Sy verwerf in 2003 haar graad in Toerismebestuur en Sielkunde, gevolg deur haar honneursgraad in 2004, MCom in 2009 en PhD in 2012, almal in Toerismebestuur. As navorser in die entiteit TREES (Tourism Research in Economic Environs and…http://commerce.nwu.ac.za/af/opleidingenontwikkeling
Mensehulpbronontwikkeling
Die MHO-program is ʼn lid van die Program Excellence Network (PEN) van die Internasionale Akademie vir Mensehulpbronontwikkeling. Dié netwerk is verbind tot die versterking van MHO-akademiese programme en die bevordering van uitnemendheid in die onderrig van MHO. Dit bied ʼn forum vir sy lede om te verken, te leer en saam te werk om die toekomstige…, Waarom hierdie graad?, Ons BA-graad in Mensehulpbronontwikkeling (Bachelor of Human Resource Development, BHRD) met spesialisering in Mensehulpbronontwikkeling fokus op die verbetering van die kundigheid en vaardighede van praktisyns in mensehulpbronontwikkeling (MHO) in die privaat en openbare sektor. Ons graad is tans die enigste voorgraadse graad van sy soort in…, Kernvakke, Ons vakke word deur hoogs opgeleide akademiese en bedryfskundiges aangebied en is daarop gemik om studente optimale blootstelling aan relevante, toepaslike vakinhoud te gee: Inleiding tot mensehulpbronontwikkeling Leer, motivering en prestasie Mensehulpbronontwikkeling in die Suid-Afrikaanse konteks Volwasse leer Mentorskap en afrigting…, Waarom ons?, Ons maak gebruik van dosente wat nie net self hierdie graad op nagraadse vlak verwerf het nie, maar wat ook kundige praktisyns (met etlike jare ervaring) in opleiding en ontwikkeling is. Studente kry tydens kontaksessies die geleentheid om netwerke te vorm en probleme wat hulle op die gebied van opleiding ervaar, te bespreek met kollegas wat ook…, Toelatingsvereistes, TPT van 20 Minimum van drie jaar werkservaring as ’n opleier Om tot hierdie program toegelaat te word, is die volgende vereistes van toepassing: Nasionale Senior Sertifikaat (Matriek) met universiteitsvrystelling. Ten minste drie jaar werkservaring as ’n opleier op die gebied van MHO. Internettoegang, aangesien opdragte elektronies ingedien moet…, Kampusse, Ons graad is gerieflik, aangesien dit op ’n beperkte kontakbasis (drie weke per jaar) aangebied word. Dit sal jou die geleentheid bied om te studeer terwyl jy werk en die teorie onmiddellik in die werkplek toe te pas. Alle opdragte word deur ons intranet ingedien en jy kan jou eksamen by ’n eksamensentrum naaste aan jou skryf. Let asseblief daarop…, Kwalifikasie, [Qualification 5FQH01], Brosjure, Laai ons brosjure hier af!, Hoe om aansoek te doen, Aansoeke kan slegs aanlyn op die NWU se voorgraadse aansoekportaal gedoen word. Aansoeke sluit op 30 September. [/accordion]http://news.nwu.ac.za/presence-workshops-cultivating-care-and-connection-north-west-hospitals
Presence workshops, cultivating care and connection in North West hospitals
When healthcare staff at the Klerksdorp/Tshepong Hospital complex voiced a heartfelt need for debriefing and support, Dr Khumo Shopo, deputy director of the School of Nursing at the North-West University (NWU) and hospital board member, listened. Her response set in motion an inspiring initiative: the Presence workshops, an initiative of the…http://commerce.nwu.ac.za/af/iphrm
Bedryfsielkunde en Mensehulpbronbestuur - Tuis
Ons leef in ʼn tegnologie-gedrewe wêreld, maar ons kan nie ontken dat mense ʼn integrale deel van elke besigheid is nie. Die kern van elke suksesvolle onderneming is die mensehulpbronne-span wat alle aspekte van personeelbestuur, groei en potensiële ontwikkeling bestuur. As jy ʼn natuurlike vaardigheid het om mense te hanteer en hul sterkpunte te…, Studierigtings, Mensehulpbronbestuur is die bestuur van mensehulpbronne. Dit is ontwerp om werknemerprestasie in diens van ʼn werkgewer se strategiese doelstellings te optimeer. Ons het 'n BCom en BAdmin graad-opsie in hierdie rigting. Mensehulpbronbestuur Bedryfsielkundiges fokus op die gedrag van werknemers in die werksplek deur die toepassing van psigologiese…http://news.nwu.ac.za/prof-welma-lubbe-appointed-global-committee-newborn-brain-care