NWU Teologie AGS Pastoor
NWU Teologie - AGS Pastoor Opleiding Studente wat hulle wil bekwaam vir die geordende bediening binne die AGS, moet die AGS kontak by studentservices@afm-ags.org of 012 644 0490. Studente wat hulle wil bekwaam vir die geordende bediening binne die AGS, moet die BTh in Kerklike Bediening (met…
Kontak ons
Kantoor - (018) 299 1343 Kirsten Cooper - Chairperson Voorsitter Kirsten Cooper 0722468167 kirsten.cooper53@gmail.com BCom Entrepreneurskap & Ondernemingsbestuur Ondervoorsitter Hayley Hinds 0738632281 hayleyhinds@hotmail.com BCom Bemarking & Toerismebestuur Sekretaresse Lisa de Jager 0848189736 Lisad1048@gmail.com BCom Ekonomie,…
Kontak ons
Kom besoek ons gerus! , Kantoor: E3 – G09 excursio.nwu@gmail.com Kirsten Cooper - Chairperson Voorsitter Delicia Bezuidenhout 082 922 7607 delicia.bezuidenhout94@gmail.com BCom Bemarking en Toerismebestuur Ondervoorsitter Gené Helené Greeff 082 090 5559 genegreeff@gmail.com BA Toerismebestuur en Rekreasiekunde Akademie & Skakeling Johannes Marthinus Venter 083 …
Bedryfsielkunde en Mensehulpbronbestuur - Tuis
Ons leef in ʼn tegnologie-gedrewe wêreld, maar ons kan nie ontken dat mense ʼn integrale deel van elke besigheid is nie. Die kern van elke suksesvolle onderneming is die mensehulpbronne-span wat alle aspekte van personeelbestuur, groei en potensiële ontwikkeling bestuur. As jy ʼn natuurlike vaardigheid het om mense te hanteer en hul sterkpunte te…, Studierigtings, Mensehulpbronbestuur is die bestuur van mensehulpbronne. Dit is ontwerp om werknemerprestasie in diens van ʼn werkgewer se strategiese doelstellings te optimeer. Ons het 'n BCom en BAdmin graad-opsie in hierdie rigting. Mensehulpbronbestuur Bedryfsielkundiges fokus op die gedrag van werknemers in die werksplek deur die toepassing van psigologiese…
Toerisme - Tuis
Die beduidende groei in die toerisme-industrie oor die afgelope paar jaar open verskeie geleenthede vir werksgeleenthede. Toerismebestuurders en -bemarkers is nie net ambassadeurs vir Suid-Afrika nie, maar fasiliteer ook groei deur produkontwikkeling, bestuur en bemarking. Hierdie skool sal u dus voorberei vir ʼn dinamiese industrie waar u u idees…, Studierigtings, Bestuur ʼn toerisme-onderneming en verstaan die belangrikheid van toerisme in die groeiende ekonomie van Suid-Afrika en hoe om dit tot die voordeel van die land te ontwikkel. BCom Toerismebestuur Bestuur ʼn toerisme-onderneming en verstaan die belangrikheid van toerisme in die groeiende ekonomie van Suid-Afrika en hoe om dit tot die voordeel van…Prof Elmarie Slabbert is ʼn professor in Toerismebestuur aan die Skool vir Toerismebestuur, Noordwes-Universiteit (Suid-Afrika). Sy voltooi in 2005 haar PhD en is tans een van die senior navorser by TREES, met ʼn fokus op reisgedrag, die sosiokulturele impak van toerisme sowel as bemarkingsaspekte. Elmarie is die voorsitter van die Suid-Afrikaanse…
Elmarie Slabbert
Prof Elmarie Slabbert is ʼn professor in Toerismebestuur aan die Skool vir Toerismebestuur, Noordwes-Universiteit (Suid-Afrika). Sy voltooi in 2005 haar PhD en is tans een van die senior navorser by TREES, met ʼn fokus op reisgedrag, die sosiokulturele impak van toerisme sowel as bemarkingsaspekte. Elmarie is die voorsitter van die Suid-Afrikaanse…Peet van der Merwe is tans senior lektor en navorser in Toerismebestuur aan die Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus, Skool vir Toerismebestuur. Hy behaal sy graad in Rekreasie en Toerismebestuur in 1994, honneursgraad in 1995 en meestergraad in 2000 aan die Noordwes-Universiteit. Hy voltooi sy PhD in 2004 in Toerismebestuur, en word…
Peet van der Merwe
Peet van der Merwe is tans senior lektor en navorser in Toerismebestuur aan die Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus, Skool vir Toerismebestuur. Hy behaal sy graad in Rekreasie en Toerismebestuur in 1994, honneursgraad in 1995 en meestergraad in 2000 aan die Noordwes-Universiteit. Hy voltooi sy PhD in 2004 in Toerismebestuur, en word…
PhD
PHD, Die PhD-program van die NWU Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur is ʼn navorsingsdoktorsgraad van uitstaande kwaliteit. Daar word van voornemende kandidate verwag om ervaring en beheer van die doktorale studie te toon. Die NWU Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur poog om die keuringsproses deursigtig te maak, maar moet ook uitstaande…, Sites of delivery,
Kortleerprogramme - Mahikeng
Die Skool vir Besigheid & Korporatiewe Bestuur bied ʼn verskeidenheid van kortkursusse om bestuursvaardighede in die werksomgewing holisties te verbeter. Aansoekvorm Toelatingsvereistes Toelating van internasionale aansoekers Registrasie-inligting
Kortleerprogramme - Vanderbijlpark
Die Skool vir Besigheid & Korporatiewe Bestuur bied ʼn verskeidenheid van kortkursusse om bestuursvaardighede in die werksomgewing holisties te verbeter. Aansoekvorm Toelatingsvereistes Toelating van internasionale aansoekers Registrasie-inligting
Research
Oorsig, Die Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur aan die Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus wil bekend wees vir navorsing wat praktiese besigheidsoplossings met wetenskaplike bydraes in die breër veld van bestuur oplewer. Die Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur bestaan uit navorsingsbondels in die veld van Bestuur. Hierdie bondels…
Alumni
Alumni, Die NWU Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur se MBA is geakkrediteer deur die Association of MBAs (AMBA). Vir ons beteken hierdie meer internasionale geloofwaardigheid en prestige – vir ons studente die waarborg dat hul sake-opleiding sal voldoen aan die opperste internasionale standaarde. Alumni-vereniging van die NWU Skool vir Besigheid…
Community
Gemeenskap, Oorsig Die Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur besef dat ʼn organisasie nie in isolasie van sy omgewing kan funksioneer nie. Dus streef ons daarna om te help om ons gemeenskap op te hef deur kursusse vir ons sakeleiers aan te bied oor aktuele sake soos MIV en VIGS. Verder implementeer ons ons kundigheid in plaaslike besighede deur ons MBA…
Handige inligting
Akademiese reëls Biblioteek Nagraadse beurse MBA.co.za Toelatingstoetse Graduate Management Admission Test (GMAT) SHL Praktiese toets
Tuis
Ontdek jou volle potensiaal met die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe., By die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe voorsien ons die omgewing, leiding en opleiding wat nodig is vir globale sukses. As ʼn toonaangewende universiteit in Suid-Afrika en Afrika bied ons hoëgehalte-, geakkrediteerde programme wat ontwerp is om jou ʼn mededingende voordeel in die sakewêreld te gee. Benewens die akademiese bedrywighede…, Studierigtings, Rekeningkundige Wetenskappe Besigheidskool Ekonomiese Wetenskappe Bedryfsielkunde & Mensehulpbronbestuur Bestuurswetenskappe Toerismebestuur, Navorsing en Innovasie, [accordion collapsed], BHIVE, Die doelwit van die bhive-OOS is om ʼn entrepreneuriese ingesteldheid by studente te kweek. Hulle bemagtig individue om hul sakievisies in florerende ondernemings te omskep. Lees meer ., GIFT, Die vernaamste fokus van GIFT is om ʼn empiries getoetste korpus van kennis van talent te ontwikkel wat die standaard en riglyne sal stel vir die effektiewe implementering van talentbestuurspraktyke in die werkplek. Lees meer., TELIT-SA, TELIT-SA is ʼn navorsingsentiteit wat daartoe verbind is om ʼn interdissiplinêre navorsingsgemeenskap van praktyk tot stand te bring ter verbetering van beste praktyke vir onderrig en leer met tegnologie., TRADE, TRADE (ʼn akroniem vir “TRAde and Development Economics”) is ʼn navorsingsfokusarea by die Noordwes-Universiteit wat spesialiseer in internasionale handel en ekonomiese ontwikkeling., TREES, Die doel van hierdie navorsingseenheid is om kwalitatiewe en relevante toerismenavorsing binne ekonomiese omgewings en samelewings te publiseer en sodoende by te dra tot die vooruitgang van gemeenskappe en die toerismebedryf as geheel. Lees meer., WORKWELL, Die fokus is op die identifisering en ontwikkeling van beleide om die benutting van organisatoriese hulpbronne te optimaliseer, terwyl die fokus gehandhaaf word op kwessies van diversiteit en ʼn ontwikkelende ekonomie. Lees meer., OPTENTIA, Die missie van die Optentia-navorsingseenheid is om kennis te ontwikkel en te organiseer vir die optimale uitdrukking van individuele, maatskaplike en institusionele potensiaal, met ʼn spesifieke belangstelling in die Afrika-konteks., UARM, Die missie van UARM-navorsingseenheid is om senior risikobelanghebbers in die private en openbare sektor te bemagtig om gedragsrisiko beter te verstaan en te bestuur., Bestuurskubernetika, Die Bestuurskubernetika*-navorsingsentiteit is tot stand gebring om samewerking tussen die akademie en die bedryf te optimaliseer en bestuur en ingenieurswese daarby te inkorporeer. [/accordion] NWU Faculty of Economic and Management Sciences, In ander media, Interview with Professor Raymond Parsons about the Policy uncertainty in SA that has increased to its highest level since 2016. - Business Day Storm Clouds gather over power issue as load—shedding to weigh on growth - Business Day JSE faces mixed, flat Asian markets amid recession fears - Business Day In Discussion with Warich Lucas…