Qualifications
Oorsig, Die Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur bied ʼn reeks kwalifikasies en kortkursusse om bestuurders en werknemers vanuit ʼn verskeidenheid verskillende agtergronde te bemagtig. Hierdie kwalifikasies strek vanaf ʼn twee-jaar-MBA-program tot ʼn kortkursus in Emosionele intelligensie. Wat ook al u onderrigbehoeftes as besigheidsman of -vrou, die…
Postgraduate Diploma in Management
Nagraadse Diploma in Bestuur, Die Nagraadse Diploma in Bestuur van die Noordwes-Universiteit word deur die NWU Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur aangebied in is deur die Hoër Onderwys Kwaliteitsraad (HOKR) (NKR 8) in Suid-Afrika geakkrediteer. Die NWU word geag as een van die bes bestuurder universiteite in Suid-Afrika. Die NWU Skool vir Besigheid en Korporatiewe…, Sites of delivery
MBA
MBA, Die MBA-kwalifikasie word geag as die vlagskip van besigheidsopleiding wêreldwyd, en by die Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur poog ons om juis dit te bied, ʼn kwalifikasie wat geakkrediteer is en hulpmiddels sal verskaf om in die sake-omgewing sukses te behaal. Die NWU word geag as die bes-bestuurder universiteit in Suid-Afrika. Die Skool…, Sites of delivery