Skip to main content
Home
  • English
  • Afrikaans

NWU Main Afr

  • Oor ons
    • Welkom by die NWU
    • NWU beheerstrukture
    • NWU bestuur
    • Statuut en riglyndokumente
    • Beleide en Reëls
    • Transformasie by die NWU
    • NWU-waardes en Waardegedrewe Gedrag
    • NWU statistieke
    • Fakulteit feiteblaaie
    • Internasionalisering
    • NWU Publikasies
    • Rangordening
    • Kontak ons
  • Studeer by die NWU
    • Doen hier aansoek
    • Beurse
    • Betaalbare gelde
    • Voorgraadse studies
    • Nagraadse studies
    • Afstandsleer
    • Kortkursusse
    • Koshuise
    • Besigheidskool
    • Internasionale studente
    • Akademiese jaarboeke
    • Sport
  • Onderrig en Leer
    • Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
    • Geesteswetenskappe
    • Gesondheidswetenskappe
    • Ingenieurswese
    • Natuur- en Landbouwetenskappe
    • Opvoedkunde
    • Regte
    • Teologie
    • Sentrum vir Onderrig en Leer-eenheid
    • Loopbaandienste
    • Afstandsleer
    • Taaldirektoraat
    • Studente Akademiese Lewensiklus Administrasie
    • International Student Compliance Office
    • Fakulteit feiteblaaie
  • Navorsing en Innovasie
    • Navorsing en Innovasie
    • AVK: Navorsing en Innovasie
    • Navorsingsondersteuning
    • Geïntegreerde Navorsingsintegriteit-bestuurstelsel (GNIBS)
    • Tegnologieoordrag en Innovasiesteun
    • Internasionale Studente
    • Meer omtrent ons navorsing
    • Ons biblioteek
    • Nagraadse studies
    • Navorsingsetiek
    • Navorsingsentiteite
    • Intreelesings
  • Biblioteek
  • Nuus & Media
    • Van die Visiekanselier
    • Mediaverklarings
    • Aankondigings
    • Nuus
    • Sosiale Media
    • Publikasies en video's

NWU Secondary Afr

  • Huidige studente
    • Akademiese Integriteit
    • Belangrike Datums
    • Deelnamepunte
    • eFundi
    • Eksamen- en assesseringsroosters
    • Eksamenuitslae
    • Kampusgesondheidsorgsentrum
    • Gradeplegtighede
    • Instandhoudingversoek
    • Jaarboeke
    • Klasroosters
    • Loopbaandienste
    • NWU betaalkaart en spesiale aanbiedinge
    • Persoonlike Eksamenrooster
    • Registrasie
    • Rekeningnavrae
    • Sentrum vir Onderrig en Leer-eenheid
    • Studente Akademiese Lewensiklus Administrasie
    • Studentelewe
    • Studenteportaal
    • Studentevoorligting en -ontwikkeling
    • Sport
  • Kontak Ons
Ingenieurswese  

Multisite Search

 

http://www.nwu.ac.za/af/shante-bukes-alumni

Shante Bukes | Alumni

  Shanté Bukes se passie vir waterponie- (jet ski) resies het haar na internasionale sportgebeurtenisse geneem en haar prestasies in hierdie vinnige sport voorspel selfs nog groter dinge.   Sedert sy ses jaar gelede met professionele waterponieresies begin het, het sy top-podiumplekke behaal.  Haar…

 

http://www.nwu.ac.za/af/tanya-robinson-alumni

Tanya Robinson | Alumni

  Dr Tanya Robinson is ’n merkwaardige navorser wat voor die ouderdom van 36 reeds drie doktorsgrade in maatskaplike werk verwerf het. Sy het ’n intense passie getoon om deur empiriese resultate tot die samelewing by te dra, en om deur navorsing te bewys dat ’n verskil gemaak kan word, veral op ’n tyd waar…

 

http://www.nwu.ac.za/af/alumni/sejako-senatle

Sejako Senatle

Dinamiese regsman  Dr Sejako Senatle se toewyding tot die reg het hom op ’n uiteenlopende loopbaanpad geplaas wat die beroepe van aanklaer, tolk, verslaggewer en onderwysbelanghebber ingesluit het. Sejako het al regoor die land as ’n advokaat van die Hoë Hof van Suid-Afrika gewerk. Hy het as ’…

 

http://www.nwu.ac.za/af/alumni/rudi-van-eldik

Rudi van Eldik

Geëerde navorser  Prof Rudi van Eldik word wyd in Suid-Afrika en internasionaal vir sy navorsing in chemie en die ontsluiting van die wonder daarvan erken. Hy spesialiseer in die opklaring van anorganiese en bioanorganiese reaksiemeganismes en doen ook navorsing op ander gebiede, insluitende die toepassing van…

 

http://www.nwu.ac.za/af/alumni/elsje-jordaan

Elsje Jordaan

Afrigtingskundige  Dr Elsje Jordaan is ’n baie bekende sportafrigtingspesialis en pionier in die gebruik van digitale platforms om wedstrydtendense te ontleed. Sy is ’n markleier in die sportbedryf en geniet groot respek, nie net vir haar akademiese prestasies en kundigheid nie, maar ook vir haar karakter…

 

http://www.nwu.ac.za/af/alumni/daniella-van-heerden

Daniella van Heerden

Uitsonderlike joernalis  Sy is ’n inspirasie vir baie opkomende joernaliste. Daniëlla van Heerden het haarself as joernalis van hoë kaliber gevestig sedert sy die redakteur van die studentekoerant, Wapad, op die Noordwes-Universiteit se kampus in Potchefstroom was. Daniëlla het as joernalis vir…

 

http://www.nwu.ac.za/af/alumni/tjaart-van-der-walt

Tjaart van der Walt

Buitengewone leier  Ambassadeur, rektor, hoofbedryfsbeampte, predikant en professor: prof Tjaart van der Walt het al alles gedoen. Hy is ’n buitengewone leier wat lief is vir mense en toegewy is aan God. Dit was duidelik in sy eerste pos – as predikant van die Gereformeerde Kerk in Krugersdorp in 1962…

 

http://www.nwu.ac.za/af/fakulteite

Fakulteite

Fakulteite -Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Rekeningkundige Wetenskappe NWU Besigheidskool Ekonomiese Wetenskappe Bedryfsielkunde & Mensehulpbronbestuur Bestuurswetenskappe Toerismebestuur   - Geesteswetenskappe Kommunikasiestudies Owerheidstudies Tale…

 

http://www.nwu.ac.za/af/alumni-awards-2017

Alumni Awards 2017

Die NWU is trots op sy alumni en het weer besluit om aan hulle erkenning te gee vir hul persoonlike en loopbaanprestasies en vir hul navolgenswaardige bydraes tot die samelewing. 2017 is die vyfde jaar wat NWU-alumni wat hul merk gemaak het – nie net in Suid-Afrika nie, maar ook internasionaal – die gesogte NWU-…

 

http://www.nwu.ac.za/af/alumni/frits-kok

Frits Kok

Kulturele brugbouer  Deur sy bydrae tot Suid-Afrika se kulturele en taallandskap het dr Frits Kok talle waardevolle bydraes gelewer as dinamiese leier wat horisonne verbreed en mense byeenbring. Sy leierskap het daartoe bygedra dat die lidmaatskap van die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) feitlik verdubbel…

 

http://www.nwu.ac.za/af/alumni/thamsanqa-manzi

Thamsanqa Manzi

Suksesvolle entrepreneur Thamsanqa (Thami) Manzi is ’n suksesvolle entrepreneur wat weet hoe om terug te ploeg, en wie se florerende ondernemings werksgeleenthede vir mense in sy gemeenskap skep. Sy harde werk en deursettingsvermoë het sy kleinhandelonderneming, Ola Superstores, laat uitbrei na drie afsetpunte…

 

http://www.nwu.ac.za/af/alumni/koos-van-rooy

Koos van Rooy

Verspreider van die Woord  As gelowige wat aandag gee aan die boodskap van die Bybel is prof Koos van Rooy se missie om die Woord van God in talle Afrika-tale te vertaal. Hy het aanvanklik van 1963 tot 1966 as sendeling in Soweto gewerk, en het tot 1972 vir die Christelijke Gereformeerde Kerken in Nederland…

 

http://www.nwu.ac.za/af/alumni/kobus-pienaar

Kobus Pienaar

Baanbreker in onderwys  Prof Kobus Pienaar is ’n hoogs aangeskrewe kundige in die onderwys wat al talle publikasies die lig laat sien het en medeskrywer is van ’n boek oor fundamentele pedagogiek wat groot lof ontvang het. Hy het nuwe studievelde in opvoedkunde ontwikkel en tydens uitdagende tye in die…

 

http://www.nwu.ac.za/af/jaarlikse-prestasieplan

Jaarlikse Prestasieplan

Jaarlikse Prestasieplan 2024 Die Jaarlikse Prestasieplan is op 16 November 2023 deur die Raad goedgekeur, en is beskikbaar op die NWU Intranet. Rig navra aan: Prof Linda du Plessis Linda.DuPlessis@nwu.ac.za 016 910 3100   

 

http://www.nwu.ac.za/af/content/steundienste-nwu

Steundienste

Om die logistiek van die lewe so maklik as moontlik vir studente, personeel en besoekers te maak, is ’n netwerk van goedgeoliede steundiensdepartemente hard aan die werk agter die skerms. Sommige steundiensdepartemente is by die Institusionele Kantoor in Potchefstroom gesentraliseer, aangesien dit deur almal in die universiteitsgemeenskap…

 

http://www.nwu.ac.za/af/content/clone-vtc-Centre-for-continuing-professional-development-personeel

Personeel

     Postitel  Bestuurder:   Telefoon  +27 (0)16 910 3012  Faks  +27(0) 86 606 4878  E-pos    Ligging…

 

http://www.nwu.ac.za/af/aankondigings-argief-2018

Aankondigings Argief 2018

NSFAS: Sluiting van die 2019-aansoekvenstertydperk, en voorbereiding vir 2019-studenteregistrasie 29 Oktober 2018 Die Nasionale Finansiëlehulpskema vir Studente (NSFAS) adviseer leerders en studente wat nog nie vir finansiële hulp vir 2019 aansoek gedoen het nie dat aansoeke op 2 December 2019 sluit (Doen hier…

 

http://www.nwu.ac.za/af/yvonne-mfolo-alumni

Yvonne Mfolo | Alumni

Haar werk as uitvoerende hoof vir openbare betrekkinge by Anglo American plaas vir Yvonne Mfolo aan die voorpunt van gemeenskapsbetrokkenheid. Sy het haar beywer vir die stigting van die Anglo Inyosi Coal-gemeenskapstrust en sy is ook toesighouer oor die Gemeenskapsontwikkelingstrust. Yvonne het in 1992 ’n BA-graad in…

 

http://www.nwu.ac.za/af/alumni-awards-2016

Alumni Awards 2016

Op Vrydag, 7 Oktober 2016 het die NWU sy top alumni by ’n toekenningseremonie in Sandton vereer. Hierdie jaar se luisterryke toekenningseremonie het ook die gesogte NWU Leeftydprestasietoekenning ingesluit, asook erkenning aan al NWU se alumni wat hierdie jaar op internasionale sportgebied uitgeblink het. Die gesogte…

 

http://www.nwu.ac.za/af/e-jaarboek-2017

e-Jaarboek 2017

e-Jaarboek 2017 Algemene Akademiese Reëls   Lettere en Wysbegeerte Voorgraads Nagraads   Natuurwetenskappe Voorgraads Nagraads   Teologie Voorgraads en Nagraads   Opvoedingswetenskappe  Voorgraads Indiens- en Verdere Opleidingsprogramme: ADE Indiens- en…

Pagination

  • First page « First
  • Previous page ‹‹
  • …
  • Page 479
  • Page 480
  • Page 481
  • Page 482
  • Current page 483
  • Page 484
  • Page 485
  • Page 486
  • Page 487
  • …
  • Next page ››
  • Last page Last »

NWU Footer Logo

Kontak ons

Vind ons

Kalenders
Noodnommers en IT
Kaarte en aanwysings
Vinnige skakels A-Z

Raak betrokke

Alumni
Gee
Tenders
Vakatures

Ons verantwoordelikheid

Bedrogbewustheid
Menseregte
WBTI en WBPI
Gemeenskapsimpak

Personeel en studente

Selfhelpdienste
Personeelintranet
Web-pos
eFundi
FacebookInstagram  MyNWU Blog Tiktok  Telegram  Youtube  Twitter X

© Noordwes-Universiteit 2026 Bepalings & Voorwaardes en Privaatheidsverklaring