http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/material-science-innovation-and-modelling/kontak-ons
Kontak ons
Prof Eno Ebenso Waarnemende direkteur: Matieraal Wetenskap en Innovasie Modellering (MaSIM) Tel: (+27)18 389 2915/2241 E-pos: Eno.Ebenso@nwu.ac.za Ons vra dat alle kommunikasie met MaSIM asseblief in Engels plaasvind.http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/skool-vir-wiskundige-en-statistiese-wetenskappe/statistiek
Statistiek
Oor Ons Welkom by die opwindende wêreld van Statistiek! Wat is Statistiek? Statistiek is die wetenskap wat bestudeer hoe kennis uit data verkry word. Dit behels die bestudering van metodes vir data-analise en tegnieke wat help om nuttige inligting uit data te onttrek. Of jy nou in 'n laboratorium, 'n kommersiële instelling, of 'n fabriek…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/skool-vir-wiskundige-en-statistiese-wetenskappe/wiskunde-en-toegepaste-wiskunde
Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
Wiskunde Op skoolvlak bestaan wiskunde uit algebra, meetkunde, analitiese meetkunde, trigonometrie en differensiaalrekening. Op universiteitsvlak word al die voorgenoemde afdelings in diepte bestudeer. Geen Fisika, Chemie, Ingenieurswese, Statistiek of Toegepaste Wiskunde student kan vordering binne die voorgenoemde vakke maak sonder…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/analytical-platform/oor-ons
Oor ons
Welkom by die Analitiese Platform Die Analitiese Platform by die Fokusarea vir Menslike Metabolomika, Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus, Potchefstroom dien as 'n hulpbronaanbiedende analitiese en onderrigkundigheid in massaspektrometriese analise. Ons ondersteun 'n verskeidenheid dienste aan die…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/statistiese-kort-kursusse
Statistiese Kortkursusse
Die vakgroep Statistiek van die Noordwes-Universiteit bied verskeie kortkursusse in Statistiek aan. Hierdie kortkursusse is spesiaal saamgestel in terme van inhoud, statistiese-analise sagteware, kursuslengte, ens. Kortkursusse bestaan uit beide ʼn toeretiese- en praktiese komponent. Kortkursusse, spesiaal saamgestel om maatskappye…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/mathematical-and-statistical-sciences/oor-ons