Skip to main content
Home
  • English
  • Afrikaans

NWU Main Afr

  • Oor ons
    • Welkom by die NWU
    • NWU beheerstrukture
    • NWU bestuur
    • Statuut en riglyndokumente
    • Beleide en Reëls
    • Transformasie by die NWU
    • NWU-waardes en Waardegedrewe Gedrag
    • NWU statistieke
    • Fakulteit feiteblaaie
    • Internasionalisering
    • NWU Publikasies
    • Rangordening
    • Kontak ons
  • Studeer by die NWU
    • Doen hier aansoek
    • Beurse
    • Betaalbare gelde
    • Voorgraadse studies
    • Nagraadse studies
    • Afstandsleer
    • Kortkursusse
    • Koshuise
    • Besigheidskool
    • Internasionale studente
    • Akademiese jaarboeke
    • Sport
  • Onderrig en Leer
    • Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
    • Geesteswetenskappe
    • Gesondheidswetenskappe
    • Ingenieurswese
    • Natuur- en Landbouwetenskappe
    • Opvoedkunde
    • Regte
    • Teologie
    • Sentrum vir Onderrig en Leer-eenheid
    • Loopbaandienste
    • Afstandsleer
    • Taaldirektoraat
    • Studente Akademiese Lewensiklus Administrasie
    • International Student Compliance Office
    • Fakulteit feiteblaaie
  • Navorsing en Innovasie
    • Navorsing en Innovasie
    • AVK: Navorsing en Innovasie
    • Navorsingsondersteuning
    • Geïntegreerde Navorsingsintegriteit-bestuurstelsel (GNIBS)
    • Tegnologieoordrag en Innovasiesteun
    • Internasionale Studente
    • Meer omtrent ons navorsing
    • Ons biblioteek
    • Nagraadse studies
    • Navorsingsetiek
    • Navorsingsentiteite
    • Intreelesings
  • Biblioteek
  • Nuus & Media
    • Van die Visiekanselier
    • Mediaverklarings
    • Aankondigings
    • Nuus
    • Sosiale Media
    • Publikasies en video's

NWU Secondary Afr

  • Huidige studente
    • Akademiese Integriteit
    • Belangrike Datums
    • Deelnamepunte
    • eFundi
    • Eksamen- en assesseringsroosters
    • Eksamenuitslae
    • Kampusgesondheidsorgsentrum
    • Gradeplegtighede
    • Instandhoudingversoek
    • Jaarboeke
    • Klasroosters
    • Loopbaandienste
    • NWU betaalkaart en spesiale aanbiedinge
    • Persoonlike Eksamenrooster
    • Registrasie
    • Rekeningnavrae
    • Sentrum vir Onderrig en Leer-eenheid
    • Studente Akademiese Lewensiklus Administrasie
    • Studentelewe
    • Studenteportaal
    • Studentevoorligting en -ontwikkeling
    • Sport
  • Kontak Ons
Ingenieurswese  

Multisite Search

 

http://www.nwu.ac.za/af/alumni-pieter-stoker

Alumni - Pieter Stoker

    Prof Pieter Stoker is 'n uitstekende voorbeeld van 'n Potchefstromer wat internasionale erkenning vir homself en sy departement verwerf het. In 1953 het hy 'n navorsingsfasiliteit in kosmiese strale en kernfisika tot stand gebring in die Departement Fisika van die voormalige Potchefstroomse…

 

http://www.nwu.ac.za/af/alumni/nwu-vereer-uitnemendheid

NWU vereer uitnemendheid

Tweejaarlikse Alumni Uitnemendheidstoekennings Benoemingsvorm - 2021 Benoem uitstaande alumni As u alumni ken wat uitsonderlike prestasies behaal het of navolgenswaardige bydraes gemaak het tot die samelewing, is dit nou u kans om hulle te benoem vir die NWU se 2021 Alumnitoekennings van Uitnemendheid. Die sperdatum vir…

 

http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-ouers-5

Verstaan die Universiteit

Die NWU moedig studente se ouers aan om aktief by hulle kinders se universiteitsloopbaan betrokke te wees en met die werking en prosesse van die NWU vertroud te raak. ’n Nuttige instrument om die Universiteit te verstaan, is die NWU se Korporatiewe Profiel, wat ’n oorsig bied van die Universiteit se geskiedenis, bestuurstrukture, bestuurspan,…

 

http://www.nwu.ac.za/af/e-jaarboeke-2015

e-Jaarboeke 2015

e-Jaarboek 2015 Algemene Akademiese Reëls   Lettere en Wysbegeerte Voorgraads Nagraads   Natuurwetenskappe Voorgraads Nagraads   Teologie Voorgraads en Nagraads   Opvoedingswetenskappe  Voorgraads Indiens- en Verdere Opleidingsprogamme: GOS Indiens- en Verdere…

 

http://www.nwu.ac.za/af/content/befondsingbehoeftes-donateurs-nwu

Befondsingbehoeftes, Donateurs, NWU

Befondsingsbehoeftes Openbare instellings soos universiteite ondervind altyd befondsingsdruk, en Noordwes-Universiteit is geen uitsondering nie. Vanweë die veranderende internasionale politieke omgewing, is tradisionele bronne van inkomste, soos staatsubsidies en klasgelde, nie meer genoeg om hoëronderwysinstellings in stand…

 

http://www.nwu.ac.za/af/belangrike-datums-2016

Belangrike datums 2016

    Institusionele Kalender (sluit vergaderdatums, gebeurtenisse ens. in)   Raamwerk vir die institusionele kalender   Semesterindelings (Nota:  die derde en vierde kwartaal word nie deur 'n reses geskei nie en volg direk opmekaar.  Die skeiding is wel nodig vir die…

 

http://www.nwu.ac.za/af/alumni/index_a.html

Alumni

.js-quickedit-page-title.page-header { display: none; }   -->     Dateer jou besonderhede op en bly in kontak. NWU Alumni: dra die naam van die NWU in die wêreld uit. Daar is talle redes om met jou alma mater kontak te behou nadat jy ’n graad behaal het. Dit sluit in dat jy deel kan wees van ’n…

 

http://www.nwu.ac.za/af/content/konvokasie-nwu-2

Werkgewer van Keuse-groep

Elke jaar kies die NWU tot 20 werkgewers om aan die Universiteit se Werkgewer van Keuse-program deel te neem. Hierdie werkgewers ontvang voorkeurbehandeling vir hulle werwingsaktiwiteite onder gegradueerdes aan die NWU. Dit sluit in om eerste genooi te word om werwingsgeleenthede onder gegradueerdes op al drie NWU-kampusse by te woon en om die…

 

http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-konvokasie-4

Lidmaatskap en Aansoekvorms

Elke gegradueerde en gediplomeerde van die NWU of sy voorgangers het die reg om aan die Konvokasie te behoort. Dit geskied egter slegs deur middel van ʼn aansoek en is NIE ʼn outomatiese aksie nie. Lidmaatskap van die Konvokasie is ook oop vir huidige permanente personeellede van die Universiteit. Om ʼn lid van die Konvokasie te word, moet u ʼn…

 

http://www.nwu.ac.za/af/content/konvokasie-nwu-4

Kontak ons

Postitel Mev Nicolize van der Walt Institusionele Bevordering en Alumniverhoudinge Telefoon +27 18 285 2594 E-pos Nicolize.VanDerWalt@nwu.ac.za

 

http://www.nwu.ac.za/af/content/ouers-nwu

Ouers, NWU

’n Nuwe manier van leer Wanneer dit by studente se slaagsyfers kom, het die NWU ’n sterk prestasierekord. ’n Paar van die redes vir hierdie goeie prestasie is die hoë gehalte van onderrig-leer, ons goed gekwalifiseerde akademiese personeel en die akademiese steun wat tot ons studente se beskikking is, byvoorbeeld…

 

http://www.nwu.ac.za/af/content/konvokasie-nwu-1

Grondwet

As ʼn formele struktuur van die NWU word die Konvokasie gereguleer deur duidelik gedefinieerde reëls en prosedures wat in die NWU se Statuut uiteengesit word. Ingevolge die Statuut bestaan die Konvokasie uit alle graduandi en diplomandi van die Universiteit of sy voorgangers, naamlik die Universiteit van Noordwes en die Potchefstroomse…

 

http://www.nwu.ac.za/af/e-jaarboek-2014

e-Jaarboek 2014

e-Jaarboek 2014 Algemene Akademiese Reëls   Lettere en Wysbegeerte Voorgraads Nagraads Natuurwetenskappe Voorgraads Nagraads Teologie Voorgraads en Nagraads Opvoedingswetenskappe  Voorgraads, BEd Voorgraads, BTD Slegs beskikbaar in Engels Voorgraads, Graad R - Diploma Slegs…

 

http://www.nwu.ac.za/af/e-jaarboeke-2016

e-Jaarboeke 2016

e-Jaarboek 2016 Algemene Akademiese Reëls Lettere en Wysbegeerte Voorgraads Nagraads   Natuurwetenskappe Voorgraads Nagraads   Teologie Voorgraads en Nagraads   Opvoedingswetenskappe  Voorgraads Indiens- en Verdere Opleidingsprogramme: ADE Indiens- en Verdere…

 

http://www.nwu.ac.za/af/belangrike-datums-2017

Belangrike datums 2017

  Jaarlikse institusionele kalender Raamwerk vir institusionele kalender Semesterindelings Skooltermyne en openbare vakansiedae (soos deur die Minister van Onderwys gepubliseer)   KENNISGEWING: Die NWU se 2018 semesterdatums…

 

http://www.nwu.ac.za/af/klagtekanaal-login

Klagtekanaal Login

Kliek hier om jou klagte aan te meld.

 

http://www.nwu.ac.za/af/frans-kgomo-alumni

Frans Kgomo | Alumni

  Sedert hy Regterpresident van die Noord-Kaap geword het, was Frans Diale Kgomo al in beheer van hoëprofiel-hofsake wat baanbrekerswerk gedoen het om menseregte en grondwetlike waardes te handhaaf. Frans, wat in Brits in Noordwes gebore is, het in 1985 ’n LLB-graad aan die voormalige Universiteit van…

 

http://www.nwu.ac.za/af/karen-meiring-alumni

Karen Meiring | Alumni

  Die naam Karen Meiring is sinoniem met vermaak, vanaf haar vroeë werk op die verhoog en haar bydraes tot Suid-Afrikaanse kunstefeeste, tot haar innoverende werk om kykNet as ’n gewilde en suksesvolle Afrikaanse televisiekanaal te vestig. Karen het ’n honneursgraad in drama aan die voormalige…

 

http://www.nwu.ac.za/af/kobie-van-rensburg-alumni

Kobie van Rensburg | Alumni

  Kobie van Rensburg het ’n toekomstige loopbaan in die regte en internasionale politiek vir musiek verruil. Hy het sy drome gevolg en ’n wêreldbekende tenoor, musikus, onderwyser en regisseur geword. Hy is in Johannesburg gebore, het in Potchefstroom studeer en later na Duitsland verhuis. Kobie is…

 

http://www.nwu.ac.za/af/llewellyn-van-zyl-alumni

Llewellyn van Zyl | Alumni

  Gerespekteerde navorser en bedryfsielkundige, prof Llewellyn van Zyl, het ’n passie vir aanlyn positiewe sielkundige intervensies. Hy is besig om bedryfsielkunde na die elektroniese omgewing te neem en dit as ’n toeganklike, kostedoeltreffende en effektiewe diens aan te bied. Hy is op die kruin van sy…

Pagination

  • First page « First
  • Previous page ‹‹
  • …
  • Page 478
  • Page 479
  • Page 480
  • Page 481
  • Current page 482
  • Page 483
  • Page 484
  • Page 485
  • Page 486
  • …
  • Next page ››
  • Last page Last »

NWU Footer Logo

Kontak ons

Vind ons

Kalenders
Noodnommers en IT
Kaarte en aanwysings
Vinnige skakels A-Z

Raak betrokke

Alumni
Gee
Tenders
Vakatures

Ons verantwoordelikheid

Bedrogbewustheid
Menseregte
WBTI en WBPI
Gemeenskapsimpak

Personeel en studente

Selfhelpdienste
Personeelintranet
Web-pos
eFundi
FacebookInstagram  MyNWU Blog Tiktok  Telegram  Youtube  Twitter X

© Noordwes-Universiteit 2026 Bepalings & Voorwaardes en Privaatheidsverklaring