Studeer die inligting hieronder rakende die Chemiese Ingenieurswese graad by die NWU. Meer inligting is beskikbaar in die Voorgraadse Jaarboek.

Die kurrikulum vir Chemiese Ingenieurswese aan die NWU is as volg:

Eerste jaar:

  • Akademiese Geletterdheidsontwikkeling
  • Materiale en korrosie
  • Inleiding tot Rekenaars en Programmering
  • Inleidende Algebra en Kalkulus I
  • Inleidende Anorganiese en Fisiese Chemie
  • Basiese Fisika I
  • Statika en Wiskundige Modellering
  • Prosesbeginsels I
  • Gestruktureerde Programmering
  • Inleidende Algebra en Kalkulus II
  • Organiese Chemie I
  • Basiese Fisika II
  • Praktiese Ingenieurspraktyk

Tweede jaar:

  • Biotegnologie I
  • Elektrotegniek vir Chemiese Ingenieurs
  • Analitiese Chemie II
  • Dinamika I
  • Differensiaalvergelykings
  • Gevorderde Kalkulus I
  • Lineêre Algebra I
  • Begrip van die Tegnologiese Wêreld
  • Chemiese Termodinamika I
  • Prosesbeginsels II
  • Organiese Chemie II
  • Numeriese Metodes
  • Ingenieursontleding
  • Toegepaste Lineêre Algebra
  • Ingenieurskommunikasie

Derde jaar:

  • Vervoersverskynsels I
  • Chemiese Termodinamika II
  • Biotegnologie I
  • Partikelsisteme
  • Ingenieurs Statistiek
  • Numeriese Metodes vir Gedeeltelike Differensiaalvergelykings
  • Vervoersverskynsels II
  • Skeidingsprosesse I
  • Chemiese Reaktorteorie I
  • Proses Modellering vir Beheer
  • Aanlegontwerp I
  • Wetenskap, Tegnologie en Samelewing

Vierde Jaar:

  • Biotegnologie II
  • Skeidingsprosesse II
  • Chemiese Reaktorteorie II
  • Prosesbeheer
  • Aanlegontwerp II (jaarmodule)
  • Projek (jaarmodule)
  • Vakansie Opleiding vir Seniors

Professionele liggame

As 'n NWU-chemiese ingenieur, kan jy registreer by die volgende professionele liggame:

Loopbaanmoontlikhede

Jou opsies as 'n chemiese en mineraal-ingenieur in Suid-Afrika en in die buiteland sluit in (maar is nie beperk tot nie) industrieë soos:

  • Voedselverwerking
  • Brouery
  • Afvalwaterbehandeling
  • Besoedelingsbeheer
  • Motorbedryf
  • Vervaardiging van sintetiese brandstof
  • Mineraleverwerking
  • Ontwikkeling van nanomateriale vir materiaalwetenskaplike toepassings