Baie dankie dat jy dit oorweeg om aansoek te doen by die Noordwes-Universiteit om jou te bekwaam in ingenieurswese.
Alle NWU aansoeke word sentraal hanteer deur ‘n NWU aansoekstelsel (verwys na skakel hieronder). As jy spesifieke vrae het oor toelating tot ingenieurswese, kontak gerus Engineeringinfo@nwu.ac.za of skakel 018 299 1318.
Verwys na die inligting hieronder om jou deur die aansoekproses te lei.
Wat is die minimum vereistes vir ingenieurswese?
Minimum matriekvereistes (NSS of IEB)
- Wiskunde: Minimum van 70%
- Fisiese Wetenskap: Minimum van 70%
- Taal: Minimum van 60% vir Afrikaans of Engels (die taal van onderrig)
- APS-telling: Minimum van 34
- Vrystelling: Gr. 12-vrystelling
Minimum toelatingsvereistes vir aansoekers wat internasionale kurrikulums volg
|
Afrikaans/English |
Mathematics |
Physics and Chemistry |
NSC |
5 |
6 |
6 |
Cambridge IE |
D on A level |
C on A level |
C on A level |
HIGCSE |
3 |
2 |
2 |
IB |
5 on HL |
6 on HL |
6 on HL |
NSSC |
3 HL |
2 HL |
2 HL |
Abitur A |
8 |
10 |
10 |
Abitur SA |
8 |
10 |
10 |
ACE |
not accepted |
not accepted |
not accepted |
NSSC |
HIGCSE 3 |
HIGCSE 2 |
HIGCSE 2 |
Amerikaanse Hoërskool Diploma en SAT |
C- |
B- |
B- |
GED online |
not accepted |
not accepted |
not accepted |
Abitur |
3 |
2.3 |
2.3 |
Wat moet ek doen indien my Graad 11-uitslae nie aan die minimum vereistes voldoen nie?
- Doen aansoek vir jou voorkeur BIng-program as jou eerste keuse. Kies jou tweede studiekeuse uit ’n fakulteit anders as Ingenieurswese. Deur dit te doen, hou jy jou opsies oop totdat die finale Graad 12-resultate bekend gemaak word.
- Die eerstejaar-kurrikula van die onderstaande BSc-programme stem redelik goed ooreen met die eerstejaar-kurrikulum van alle Ingenieurswese-programme:
POTCHEFSTROOM CAMPUS | |
---|---|
2FF H05 - N301P | BSc CHEMISTRY AND PHYSICS |
2FF H11 - N301P (PC = 1st yrs only) | BSc CHEMISTRY AND MATHEMATICS |
2FF H13 - N301P (PC = 1st yrs only) | BSc APPLIED MATHEMATICS AND CHEMISTRY |
2FF H23 - N301P | BSc PHYSICS AND MATHEMATICS |
2FF H24 - N301P | BSc PHYSICS AND APPLIED MATHEMATICS |
2FF H25 - N301P | BSc PHYSICS AND COMPUTER SCIENCE |
2FF H30 - N301P | BSc GEOGRAPHY AND APPLIED MATHEMATICS |
MAHIKENG CAMPUS | |
---|---|
2DJ H18 - N301M | BSc IN ENVIRONMENTAL SCIENCES CHEMISTRY AND GEOGRAPHY |
2FF H05 - N301M | BSc CHEMISTRY AND PHYSICS |
2FF H09 - N301M | BSc COMPUTER SCIENCE AND MATHEMATICS |
2FF H11 - N301M | BSc CHEMISTRY AND MATHEMATICS |
2FF H13 - N301M | BSc APPLIED MATHEMATICS AND CHEMISTRY |
2FF H17 - N301M | BSc COMPUTER SCIENCE AND ELECTRONICS |
2FF H20 - N301M | BSc ELECTRONICS AND PHYSICS |
2FF H23 - N301M | BSc PHYSICS AND MATHEMATICS |
2FF H24 - N301M | BSc PHYSICS AND APPLIED MATHEMATICS |
2FF H25 - N301M | BSc PHYSICS AND COMPUTER SCIENCE |
2FF H31 - N301M | BSc CHEMISTRY AND COMPUTER SCIENCE |
2FG H03 - N301M | BSc IN MATHEMATICAL SCIENCES APPLIED MATHEMATICS AND MATHEMATICS |
Met hierdie benadering maak jy jou toelatingsopsies oop na voltooiing van graad 12 of verder, soos uiteengesit onder die opskrif "ENG.2.6.2 Toelating van BSc tot BIng" van die voorgraadse jaarboek.
Alternatiewe toegangsroetes tot ingenieurswese: Xcel-voorbereidingsprogram
As jy nie vir die ingenieursprogramme aanvaar word nie, kan jy oorweeg om vir die Xcel-program in te skryf.
Kontakbesonderhede
Kontak Sonette Becker vir navrae oor die Xcel-program:
- 018 299 1318
- sonette.becker@nwu.ac.za
- NWU, Potchefstroomkampus, Gebou N1, Kamer 36