Studeer die inligting hieronder rakende die Meganiese en Elektromeganiese Ingenieurswese-programme. Meer inligting oor hierdie programme is ook beskikbaar in die Voorgraadse Jaarboek.

Meganiese Ingenieurswese

Die kurrikulum vir Meganiese Ingenieurswese aan die NWU is as volg:

Eerste jaar:

  • Akademiese Geletterdheid-ontwikkeling
  • Programmering vir Ingenieurs
  • Ingenieursgrafika I
  • Inleiding tot Algebra en Calculus I
  • Basiese Fisika I
  • Statika en Wiskundige Modellering
  • Elektrotegniek I
  • Ingenieursgrafika II
  • Materiaalwetenskap I
  • Inleiding tot Algebra en Calculus II
  • Basiese Fisika II
  • Praktiese Ingenieurspraktyk

Tweede jaar:

  • Dinamka I
  • Differensiaal-Vergelykings
  • Elektrotegniek II
  • Algoritmes en Optimering
  • Ingenieursmateriale
  • Gevorderde Calculus I
  • Lineêre Algebra
  • Begrip vir die Wêreld van Ingenieurswese
  • Dinamka II
  • Sterkteleer I
  • Termodinamika I
  • Vervaardigingstegnologie
  • Optimering en Numeriese Metodes
  • Ingenieursanalise
  • Ingenieurskommunikasie

Derde jaar:

  • Termodinamika II
  • Stromingsleer I
  • Sterkteleer II
  • Stelselingenieurswese
  • Masjiendinamika
  • Ingenieursstatistiek
  • Vakansieopleiding
  • Beheerteorie I
  • Beginsels van Meting
  • Stromingsleer II
  • Masjien komponente
  • Toegepaste rekenaarmetodes
  • Ingenieurswese in die Suid-Afrikaanse en Wêreldwye Konteks

Vierde jaar:

  • Ingenieursekonomie
  • Warmte-oordrag
  • Stromingsmasjiene
  • Meganiese Stelselontwerp
  • Ingenieursbestuur
  • Faling van Materiale
  • Termovloei wetenskap
  • Projek (Jaarmodule)
  • Ingenieursprofessionaliteit
  • Termomasjiene

Professionele liggame

As 'n NWU Meganiese Ingenieur, kan jy registreer by die volgende professionele liggame:

Loopbaanmoontlikhede

As 'n Meganiese Ingenieur in Suid-Afrika en buiteland, sluit jou opsies in (maar is nie beperk tot nie) industrieë soos:

  • Motorbedryf
  • Lugvaartingenieurswese
  • Energiesisteme
  • Robotika en Outomatisering
  • Vervaardiging
  • Biomediese Bedryf
  • HVS (Verhitting, Ventilasie, en Lugversorging) Stelsels

Elektromeganiese Ingenieurswese

Die kurrikulum vir Elektromeganiese Ingenieurswese aan die NWU is as volg:

Eerste jaar:

  • Akademiese Geletterdheid-ontwikkeling
  • Programmering vir Ingenieurs
  • Ingenieursgrafika I
  • Inleiding tot Algebra en Calculus I
  • Basiese Fisika I
  • Inleiding tot Digitale Stelsels
  • Statika en Wiskundige Modellering
  • Elektrotegniek I
  • Materiaalwetenskap I
  • Inleiding tot Algebra en Calculus II
  • Basiese Fisika II
  • Inleiding tot Mikrobeheerders
  • Praktiese Ingenieurspraktyk

Tweede jaar:

  • Dinamka I
  • Differensiaal-Vergelykings
  • Elektrotegniek II
  • Algoritmes en Optimering
  • Ingenieursmateriale
  • Gevorderde Calculus I
  • Lineêre Algebra
  • Begrip vir die Wêreld van Ingenieurswese
  • Numerical Methods
  • Elektriese Stelsels I
  • Elektronika I
  • Dinamka II
  • Sterkteleer I
  • Ingenieursanalise
  • Ingenieurskommunikasie

Derde jaar:

  • Elektriese Stelsels II
  • Stelselingenieurswese
  • Sterkteleer II
  • Ingenieursstatistiek
  • Elektrisiteit en Magnetisme
  • Masjiendinamika
  • Kragstelsels I
  • Beheerteorie I
  • Beginsels van Meting
  • Ingenieurswese in die Suid-Afrikaanse en Wêreldwye Konteks
  • Termo-vloeistofwetenskappe
  • Masjien komponente

Vierde jaar:

  • Ingenieursekonomie
  • Drywingselektronika
  • Stromingsmasjiene
  • Ingenieursbestuur
  • Moderne Kragstelsels
  • Faling van Materiale
  • Ingenieursprofessionaliteit
  • Electromeganiese Ontwerp(Jaarmodule)
  • Finalejaarsprojek Project (Jaarmodule)
  • Vacation Training seniors

Professionele liggame

As 'n NWU Elektromeganiese Ingenieur, kan jy registreer by die volgende professionele liggame:

Loopbaanmoontlikhede

As 'n Elektromeganiese Ingenieur in Suid-Afrika en buiteland, sluit jou opsies in (maar is nie beperk tot nie) industrieë soos:

  • Outomatiseringsbedryf
  • Beheerstelsels
  • Robotika
  • Energiesisteme
  • Instrumentasie
  • Kragstelsels
  • Hernubare Energiesektor