Studeer die inligting hieronder rakende die Elektriese-en Elektroniese, Rekenaar-en Elektroniese, sowel as Megatroniese Ingenieurswese-programme. Meer inligting oor hierdie programme is ook beskikbaar in die Voorgraadse Jaarboek.
Elektriese-en Elektroniese Ingenieurswese
Die kurrikulum vir Elektriese-en Elektroniese Ingenieurswese aan die NWU is as volg:
Eerste jaar:
- Akademiese Geletterdheid-ontwikkeling
- Programmering vir Ingenieurs
- Ingenieursgrafika I
- Inleiding tot Algebra en Calculus I
- Basiese Fisika I
- Inleiding tot Digitale Stelsels
- Statika en Wiskundige Modellering
- Elektrotegniek I
- Materiaalwetenskap I
- Inleiding tot Algebra en Calculus II
- Basiese Fisika II
- Inleiding tot Mikrobeheerders
- Praktiese Ingenieurspraktyk
Tweede jaar:
- Elektrotegniek II
- Elektrisiteit en Magnetisme
- Dinamka I
- Differensiaal-Vergelykings
- Gevorderde Calculus I
- Lineêre Algebra
- Algoritmes en Optimering
- Begrip vir die Wêreld van Ingenieurswese
- Elektriese Stelsels I
- Seinteorie I
- Elektronika I
- Lineêre Stelsels
- Numeriese Metodes
- Ingenieursanalise
- Toegepaste Lineêre Algebra
- Ingenieurskommunikasie
Derde jaar:
- Elektriese Stelsels II
- Elektromagnetisme
- Elektronika II
- Ingenieursstatistiek
- Ingenieursekonomie
- Kragstelsels I
- Elektriese Ontwerp
- Seinteorie II
- Beheerteorie I
- Beginsels van Meting
- Ingenieurswese in die Suid-Afrikaanse en Wêreldwye Konteks
Vierde Jaar:
- Drywingselektronika
- Kragstelsels II
- Seinteorie III
- Beheerteorie II
- Ingenieursbestuur
- Kragstelsels III
- Projek (Jaar Module)
- Ingenieursprofessionaliteit
- Vakansie Opleiding vir seniors
Professionele liggame
As 'n NWU Elektriese en Elektroniese Ingenieur, kan jy registreer by die volgende professionele liggame:
Loopbaanmoontlikhede
As 'n Elektriese en Elektroniese Ingenieur in Suid-Afrika en buiteland, sluit jou opsies in (maar is nie beperk tot nie) industrieë soos:
- Kragstelselbedryf
- Elektronika-ontwerper
- Beheerstelsels
- Telekommunikasie
- Ingebedde Stelsels
- Otomatisering
- Instrumentasie
- Hernubare Energiebedryf
Rekenaar- en Elektroniese Ingenieurswese
Die kurrikulum vir Rekenaar- en Elektroniese Ingenieurswese aan die NWU is as volg:
Eerste jaar:
- Akademiese Geletterdheid-ontwikkeling
- Programmering vir Ingenieurs
- Ingenieursgrafika I
- Inleiding tot Algebra en Calculus I
- Basiese Fisika I
- Inleiding tot Digitale Stelsels
- Statika en Wiskundige Modellering
- Elektrotegniek I
- Materiaalwetenskap I
- Inleiding tot Algebra en Calculus II
- Basiese Fisika II
- Inleiding tot Mikrobeheerders
- Praktiese Ingenieurspraktyk
Tweede jaar:
- Elektrotegniek II
- Elektrisiteit en Magnetisme
- Dinamka I
- Differensiaal-Vergelykings
- Gevorderde Calculus I
- Lineêre Algebra
- Algoritmes en Optimering
- Begrip vir die Wêreld van Ingenieurswese
- Elektriese Stelsels I
- Seinteorie I
- Elektronika I
- Lineêre Stelsels
- Numeriese Metodes
- Ingenieursanalise
- Toegepaste Lineêre Algebra
- Versonke Stelsels
- Ingenieurskommunikasie
Derde jaar:
- Elektromagnetisme
- Elektronika II
- Grondbeginsels van Netwerke
- Objek-georiënteerde Sagteware Ontwikkeling
- Ingenieursstatistiek
- Ingenieursekonomie
- Beheerteorie I
- Versonke Bedryfstelsels
- Seinteorie II
- Beginsels van Meting
- Rekenaar Elektroniese Ontwerp
- Ingenieurswese in die Suid-Afrikaanse en Wêreldwye Konteks
Vierde Jaar:
- Seinteorie III
- Telekommunikasiestelsels
- Beheerteorie II
- Databasis en Web-Programmering
- Ingenieursbestuur
- Data-Analise en Masjien Leer
- Ingenieursprofessionaliteit
- Finalejaarsprojek (Jaar Module)
- Vakansie Opleiding vir seniors
Professionele liggame
As 'n NWU Rekenaar- en Elektroniese Ingenieur, kan jy registreer by die volgende professionele liggame:
Loopbaanmoontlikhede
As 'n Rekenaar- en Elektroniese Ingenieur in Suid-Afrika en buiteland, sluit jou opsies in (maar is nie beperk tot nie) industrieë soos:
- Masjienleer Ingenieur
- Data Ingenieur
- Cloud Oplossingsargitek
- Versonke Sagteware Ingenieur
- DevOps Ingenieur
- Rekenaargrafiek Ingenieur
- Inligtingsekuriteitsanalis
- Netwerkadministrateur
- Mobiele Toepassingsontwikkelaar
- Databasisadministrateur
Megatroniese Ingenieurswese
Die kurrikulum vir Megatroniese Ingenieurswese aan die NWU is as volg:
Eerste jaar:
- Akademiese Geletterdheid-ontwikkeling
- Programmering vir Ingenieurs
- Ingenieursgrafika I
- Inleiding tot Algebra en Calculus I
- Basiese Fisika I
- Inleiding tot Digitale Stelsels
- Statika en Wiskundige Modellering
- Elektrotegniek I
- Materiaalwetenskap I
- Inleiding tot Algebra en Calculus II
- Basiese Fisika II
- Inleiding tot Mikrobeheerders
- Praktiese Ingenieurspraktyk
Tweede jaar:
- Elektrotegniek II
- Elektrisiteit en Magnetisme
- Dinamka I
- Differensiaal-Vergelykings
- Gevorderde Calculus I
- Lineêre Algebra
- Algoritmes en Optimering
- Materiaalkunde
- Begrip vir die Wêreld van Ingenieurswese
- Elektriese Stelsels I
- Seinteorie I
- Elektronika I
- Lineêre Stelsels
- Sterkteleer I
- Numeriese Metodes
- Dinamika II
- Toegepaste Lineêre Algebra
- Ingenieurskommunikasie
Derde jaar:
- Dinamiese stelselmodellering
- Grondbeginsels van Netwerke
- Objek-georiënteerde Sagteware Ontwikkeling
- Ingenieursstatistiek
- Ingenieursekonomie
- Sterkteleer II
- Beheerteorie I
- Versonke Bedryfstelsels
- Megatroniese Ontwerp
- Beginsels van Meting
- Ingenieurswese in die Suid-Afrikaanse en Wêreldwye Konteks
Vierde Jaar:
- Drywingselektronika
- Beheerteorie II
- Industriële outomatisering
- Databasis en Web-Programmering
- Ingenieursbestuur
- virtuele ingebruikneming
- Ingenieursprofessionaliteit
- Data-Analise en Masjien Leer
- Finalejaarsprojek (Jaar Module)
- Vakansie Opleiding vir seniors
Professionele liggame
As 'n NWU Megatroniese Ingenieur, kan jy registreer by die volgende professionele liggame:
Loopbaanmoontlikhede
As 'n Megatroniese Ingenieur in Suid-Afrika en buiteland, sluit jou opsies in (maar is nie beperk tot nie) industrieë soos:
- Otomatiseringsingenieur
- Robotika
- Beheerstelsels
- Sisteemintegrasie
- Mekatroniese Ontwerp
- Instrumentasie Ingenieur
- Biomediese Bedryf