Beurse in Ingenieurswese

Die Beurskantoor sorg dat elke moontlike beurs- en werksgeleentheid in die veld van Ingenieurswese geadverteer word en elektronies aangestuur word aan alle huidige NWU studente wat hierdie inligting sou wou ontvang.

Belangstellendes kan navrae rig aan engineeringbursaries@nwu.ac.za.

Finansiële steundienste

Klik hier of kontak Finansiële Steundienste by 018 299 2047 vir inligting oor merietebeurse, sportbeurse, hoofleierbeurse of NSFAS.