Die Siyakuzwa Psigososiale Adviessentrum is opgerig in samewerking met die Orange Farm-regshulpsentrum en die Sentrum vir Maatskaplike Ontwikkeling in Afrika. Die Fakulteit Ingenieurswese is daartoe verbind om 'n tegniese en bestuurspan te ondersteun en te ontwikkel om infrastruktuur te skep, nie net vir die Siyakuzwa-sentrum nie, maar ook vir die kleuterskool, hersikleringsprogram, groentetuine en regshulpsentrum op dieselfde perseel.