By die NWU Fakulteit Ingenieurswese verander ons die wêreld ten goede.

Ons doen dit eerstens deur uitnemende ingenieurs op te lei en te ontwikkel wat die wêreld wíl en kán verander, en tweedens deur antwoorde te vind op huidige en toekomstige werklike uitdagings in ons nywerhede en gemeenskappe deur middel van toonaangewende sowel as toegepaste navorsing.

Ons waardeer ons bedryfs-, akademiese en gemeenskapsvennote wat ons in staat stel om relevante, volhoubare, multidissiplinêre oplossings te ontwikkel, asook ingenieurs met die vermoë en ingesteldheid om dieselfde te doen.


Nuut: Registrasie en Oriëntasie 2026 inligtingsblad!

Studierigtings

Die NWU Fakulteit Ingenieurswese bied ’n wye verskeidenheid voorgraadse en nagraadse studiemooontlikhede.

Voorgraadse Ingenieursstudies

Voorgraadse Studies

Verken al sewe voorgraadse ingenieursprogramme en identifiseer die studieroete wat die beste by jou akademiese en loopbaandoelwitte pas.

Verken programme

Nagraadse Ingenieursstudies

Nagraadse Studies

Verken nagraadse studieopsies wat strek van diplomas tot meesters- en doktorale navorsingsprogramme.

Verken opsies


Ontdek meer

Die onderstaande inligting bied verdere besonderhede oor die fakulteit.

Impak-inisiatiewe

Impak Inisiatiewe

Missiegedrewe projekte wat fokus op die oplossing van werklike uitdagings deur toegepaste ingenieurswese.

Verken inisiatiewe

Aansoeke

Aansoeke

Inligting en riglyne vir aansoeke tot voorgraadse en nagraadse ingenieursprogramme aan die fakulteit.

Lees meer

Ingenieursdae en -weke

Ingenieursdae en-weke

Betrokkenheidsprogramme wat ontwerp is om ingenieurswese aan skoolleerders bekend te stel.

Besoek geleenthede

Navorsing

Navorsing

Navorsingsaktiwiteite wat ingenieurskennis, innovasie en tegnologie-ontwikkeling oor dissiplines bevorder.

Verken navorsing


Sosiale Media

Verken verdere inligting oor die NWU Fakulteit Ingenieurswese op ons sosiale media-platforms: