Skip to main content
Home
  • English
  • Afrikaans

NWU Main Afr

  • Oor ons
    • Welkom by die NWU
    • NWU beheerstrukture
    • NWU bestuur
    • Statuut en riglyndokumente
    • Beleide en Reëls
    • Transformasie by die NWU
    • NWU-waardes en Waardegedrewe Gedrag
    • NWU statistieke
    • Fakulteit feiteblaaie
    • NWU Publikasies
    • Rangordening
    • NWU-Vroue in Leierskap
    • Kontak ons
  • Studeer by die NWU
    • Doen hier aansoek
    • Beurse
    • Betaalbare gelde
    • Voorgraadse studies
    • Nagraadse studies
    • Afstandsleer
    • Kortkursusse
    • Koshuise
    • Besigheidskool
    • Internasionale studente
    • Akademiese jaarboeke
    • Sport
  • Onderrig en Leer
    • Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
    • Geesteswetenskappe
    • Gesondheidswetenskappe
    • Ingenieurswese
    • Natuur- en Landbouwetenskappe
    • Opvoedkunde
    • Regte
    • Teologie
    • Sentrum vir Onderrig en Leer-eenheid
    • Loopbaandienste
    • Afstandsleer
    • Taaldirektoraat
    • Studente Akademiese Lewensiklus Administrasie
    • Fakulteit feiteblaaie
  • Navorsing en Innovasie
    • Navorsing en Innovasie
    • AVK: Navorsing en Innovasie
    • Navorsingsondersteuning
    • Geïntegreerde Navorsingsintegriteit-bestuurstelsel (GNIBS)
    • Tegnologieoordrag en Innovasiesteun
    • Kantoor vir Globale Betrokkenheid
    • Meer omtrent ons navorsing
    • Ons biblioteek
    • Navorsingsetiek
    • Navorsingsentiteite
    • Intreelesings
  • Biblioteek
  • Nuus & Media
    • Van die Visiekanselier
    • Mediaverklarings
    • Aankondigings
    • Nuus
    • NWU Blog
    • Sosiale Media
    • Publikasies en video's

NWU Secondary Afr

  • Huidige studente
    • Akademiese Integriteit
    • Belangrike Datums
    • Deelnamepunte
    • eFundi
    • Eksamen- en assesseringsroosters
    • Eksamenuitslae
    • Kampusgesondheidsorgsentrum
    • Gradeplegtighede
    • Instandhoudingversoek
    • Jaarboeke
    • Klasroosters
    • Loopbaandienste
    • NWU betaalkaart en spesiale aanbiedinge
    • Persoonlike Eksamenrooster
    • Registrasie
    • Rekeningnavrae
    • Sentrum vir Onderrig en Leer-eenheid
    • Studente Akademiese Lewensiklus Administrasie
    • Studentelewe
    • Studentevoorligting en -ontwikkeling
    • Sport
  • Kontak Ons
Ingenieurswese  

Ingenieurswese

menu-engineering-main

  • Oor ons
    • Fakulteitsbestuur
    • Buitengewone aanstellings
    • Visie en Missie
    • Akkreditasie
    • Studentevereniging
    • Vorige Stories
    • Nuus
  • Studierigtings
    • Chemiese Ingenieurswese
    • Elektriese, Elektroniese en Rekenaaringenieurswese
    • Computer and Electronic Engineering
    • Megatroniese Ingenieurswese
    • Meganiese Ingenieurswese
    • Elektromeganiese Ingenieurswese
    • Bedryfsingenieurswese
    • Kerningenieurswese
    • Green Engineering
  • Voornemende Studente
    • Ingenieursdae/week 2025
    • Voorgraadse Studies
    • Nagraadse Studies
    • Aansoeke
    • Jaarboeke
    • Beurse en Werksgeleenthede
    • Beurse en Werksgeleenthede
    • Gereelde Vrae
  • Navorsing
    • Centre for Sustainable Mining
    • Sentrum van uitnemendheid vir koolstofgebaseerde-brandstowwe
    • Eenheid vir Energie- en Tegnologiestelsels
    • MUST Deep Learning
    • Sentrum vir Navorsing en Voortgesette Ingenieursontwikkeling (CRCED)
    • Mediese Toestel Ontwikkeling en Kommersialiseringsplatform
    • EPPEI Spesialissentrum vir Uitlaatgasbeheer
    • Waterstof Suid-Afrika (HySA)
    • Leerstoel in Biobrandstowwe
    • Navorsingsgroups in Intelligente Stelsels
    • Leerstoel in Koolstofnavorsing
    • Navorsingsgroep: McTronX
    • Navorsingsgroep in Operasionele Navorsing en Data-analise
    • Navorsingsgroep in Termiese Vloei
    • Navorsingsgroep: Telenet
    • Ingenieurswese Navorsingsetiekkomitee
  • Impact Initiatives
    • Agrisystems
    • Beyond Limits
    • Sonkar
  • Kontak Ons

Studentevereniging

SAC 2023/2024

Die Akademiese Studentevereniging (SAC) bestaan uit senior studente van die fakulteit wat as verteenwoordigers vir ingenieurstudente dien. Ook bekend as "Ingenium," funksioneer ons SAC as die skakel wat studente met die fakulteit verbind. Hierdie vereniging spreek enige bekommernisse of vrae van studente aan, bied leiding, en organiseer geleenthede vir huidige en voornemende studente.


INGENIEURSWESE SAC 2023/2024

 

Aneske

Aneske Olivier


Portefeulje:
Voorsitter

Kontak:
079 783 8013

E-pos:
aneskeolivier1010@gmail.com

Charne

Charne Griessel


Portefeulje:
Akademie

Kontak:
078 401 2656

E-pos:
charnegriessel09@gmail.com

Darrel

Darrel Shokane


Portefeulje:
Sekretaris

Kontak:
082 448 4539

E-pos:
shokanedarrel@gmail.com

 

Dian

DIAN VAN DEN BERG


Portefeulje:
SJGD

Kontak:
076 759 7915

E-pos:
dianlaptop03@gmail.com

Heinrich

Heinrich Rontgen


Portefeulje:
Finansies

Kontak:
078 514 8066

E-pos:
rontgenheinrich1@gmail.com

Karla

Karla Van Dyk


Portefeulje:
Skakelbeampte

Kontak:
082 799 2446

E-pos: 
karla.v.dyk@gmail.com

 

Kopano

Kopano Maje


Portefeulje:
Transformasie-en Diversiteitsbeampte

Kontak:
076 683 7469

E-pos:
kopanomajejs@gmail.com

Taylor

Tayler Elizabeth 
Geldenhuys


Portefeulje:
Bemarking

Kontak:
071 412 9293

E-pos: 
taygeld@icloud.com

Tumisang

Tumisang Monnaemang


Portefeulje:
Sport

Kontak:
065 607 4222

E-pos:
38345390@student.g.nwu.ac.za

 


Visie

Om ʼn prestige akademiese studentevereniging te wees wat onderskei word deur die bevordering van ʼn kultuur van ambisie, innovasie en eer onder alle studente van die NWU se Fakulteit Ingenieurswese.

Missie

Ingenium sal die belange van alle ingenieurstudente verteenwoordig en die volgende bevorder:

1. Toeganklikheid vir ingenieurstudente.
2. Doeltreffende kommunikasie tussen die ingenieursfakulteit en studente.
3. Akademiese integriteit.
4. Aanspreeklikheid, regverdigheid en deursigtigheid.

 

Doelwitte vir die termyn

1. Om die integriteit en solvensie van Ingenium te openbaar, op te bou en te handhaaf.
2. Om elke klagte wat ontvang word na die beste van ons vermoë te hanteer.
3. Om voort te bou op die struktuur van die komitee, soos uiteengesit deur die komiteelede van die vorige termyn.
4. Om die bestaande portefeulje verder te verbeter op so ʼn wyse dat Ingenium sowel as die fakulteit daardeur bevoordeel word.
5. Om na die beste van ons vermoë te voorsien in die behoeftes wat geïdentifiseer word.
6. Om aktief, sigbaar en betrokke te wees by die Fakulteit Ingenieurswese en om te help met die fasilitering van projekte wat deur die fakulteit gedryf word.
7. Om altyd meer te doen as wat van ons verwag word.


 

 

Alumni
Skenk
Gemeenskapsverbintenis
Kaarte en aanwysings
Menseregte by die NWU
Internasionalisering
BRICS@NWU
PAIA en POPI
Vakatures
Kalenders
Tenders
Dienste
DIY-dienste
Personeelintranet
Webmail
Inligtingstegnologie
NWU Footer Logo

 

© Noordwes-Universiteit 2025 Bepalings & Voorwaardes
Privaatheidsverklaring