Die Tegnologie Oordrag en Innovasie Ondersteuningskantoor ondersteun in alle aspekte van die industrialisering en kommersialisering van hulle uitvindings. Dit sluit die volgende in:
- Bystand met aansoeke om befondsing vir kommersialisering
- Bemarking van tegnologieë en kundigheid
- Die bou van netwerke met die industrie
- Die beskerming van Intellektuele Eiendom
Die kantoor help ook met:
- Die soeke na kuns
- Tegnologie en marknavorsingsopnames
- Skakeling met patent prokureurs
- Industrialisering
- Vasstel van die mark se behoeftes
- Die bestuur van sekere projekte
- Die opspoor en kies van subkontrakteurs
- Kommersialisering
- Die identifisering en kies van vennote
- Die ontwikkeling en onderhandeling van kommersiële modelle en strukture
- Die bestuur van die Intellektuele Eiendomregte
- Die onderhandeling van die lisensie en tegnologie-oordra ooreenkomste
- Die vestiging en mentorskap van afgewentelde maatskappye
- Die bestuur van bestaande lisensieooreenkomste
- Die orgnisering en onderneming van werkswinkels vir studente aangaande entrepreneurskap
Kontakbesonderhede:
- Mr André Hattingh
- Direkteur: Professionele Dienste
- Tel: (018) 299 4023
- E-pos: andre.hattingh@nwu.ac.za
- Potchefstroomkampus, Gebou N1, Kamer 40