Meestersgraad kwalifikasie-inligting

Afleweringsmodus: Kontak

NKR-vlak: 9

Tipe program (Gestruktureerd / Navorsing): Navorsing

Kredietwaarde: 180

Spesifieke modules
wat vereis word vir toelating tot program: Geen

Sluitingsdatum vir aansoeke: 30-Apr-21

Navorsingsproduk: Voldoen aan die vereistes van die graad

Finale punt: Verhoudingsbepaling Navorsing versus modules) - 100% navorsingsproduk (Gemiddelde punt van 2 eksamenverslae)

Kwalifikasie Programbeskrywing Navorsings-entiteit Programkode Fakulteitspesifieke reëls en vereistes van die program
Magister in Ingenieurswese in Chemiese Ingenieurswese

Hierdie program is 'n navorsingsmeestersgraad wat bestaan uit 'n navorsingskomponent.

Duur: 1 - 3 jaar    

Eenheid vir Energie- en Tegnologie-stelsels 7CE N01 'n Toepaslike vierjarige baccalaureusgraad (ECSA-geakkrediteerd) in ingenieurswese of 'n gelykwaardige kwalifikasie.
Magister in Ingenieurswese in Rekenaar- en Elektroniese Ingenieurswese

Hierdie program is 'n navorsingsmeestersgraad wat bestaan uit 'n navorsingskomponent. Duur: 1 - 3 jaar

Eenheid vir Energie- en Tegnologie-stelsels 7CD N01 'n Toepaslike vierjarige baccalaureusgraad (ECSA-geakkrediteerd) in ingenieurswese of 'n gelykwaardige kwalifikasie.
Magister in Ingenieurswese in Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese

Hierdie program is 'n navorsingsmeestersgraad wat bestaan uit 'n navorsingskomponent.

Duur: 1 - 3 jaar  

Eenheid vir Energie- en Tegnologie-stelsels 7CC N01 'n Toepaslike vierjarige baccalaureusgraad (ECSA-geakkrediteerd) in ingenieurswese of 'n gelykwaardige kwalifikasie.
Magister in Ingenieurswese in Bedryfsingenieurswese

Hierdie program is 'n navorsingsmeestersgraad wat bestaan uit 'n navorsingskomponent.

Duur: 1 - 3 jaar  

Eenheid vir Energie- en Tegnologie-stelsels 7CP N01 'n Toepaslike vierjarige baccalaureusgraad (ECSA-geakkrediteerd) in ingenieurswese of 'n gelykwaardige kwalifikasie.
Magister in Ingenieurswese in Meganiese Ingenieurswese

Hierdie program is 'n navorsingsmeestersgraad wat bestaan uit 'n navorsingskomponent.

Duur: 1 - 3 jaar  

Eenheid vir Energie- en Tegnologie-stelsels 7CB N01 'n Toepaslike vierjarige baccalaureusgraad (ECSA-geakkrediteerd) in ingenieurswese of 'n gelykwaardige kwalifikasie..
Magister in Ingenieurswese met Ontwikkelings- en Bestuursingenieurswese

Hierdie program is 'n navorsingsmeestersgraad wat bestaan uit 'n navorsingskomponent.

Duur: 1 - 3 jaar  

Eenheid vir Energie- en Tegnologie-stelsels 7CF N01 'n Toepaslike vierjarige baccalaureusgraad (ECSA-geakkrediteerd) in ingenieurswese of 'n gelykwaardige kwalifikasie.
Magister Scientiae in Ingenieurswese met Chemiese Ingenieurswese

Hierdie program is 'n navorsingsmeestersgraad wat bestaan uit 'n navorsingskomponent.

Duur: 1 - 3 jaar  

Eenheid vir Energie- en Tegnologie-stelsels 7CM N02 a) Toepaslike BSc (Hons) graad; of
b) Toepaslike vierjarige baccalaureusgraad (ECSA-geakkrediteerd) in ingenieurswese; of
c) 'n Ander erkende kwalifikasie wat die student toelaat om gelyke status te verwerf en wat deur die Komitee vir Gevorderde Grade goedgekeur is.
Magister Scientiae in Ingenieurswese met Rekenaar- en Elektroniese Ingenieurswese

Hierdie program is 'n navorsingsmeestersgraad wat bestaan uit 'n navorsingskomponent.

Duur: 1 - 3 jaar  

Eenheid vir Energie- en Tegnologie-stelsels 7CM N04 a) Toepaslike BSc (Hons) graad; of
b) Toepaslike vierjarige baccalaureusgraad (ECSA-geakkrediteerd) in ingenieurswese; of
c) 'n Ander erkende kwalifikasie wat die student toelaat om gelyke status te verwerf en wat deur die Komitee vir Gevorderde Grade goedgekeur is.
Magister Scientiae in Ingenieurswese met Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese

Hierdie program is 'n navorsingsmeestersgraad wat bestaan uit 'n navorsingskomponent.

Duur: 1 - 3 jaar  

Eenheid vir Energie- en Tegnologie-stelsels 7CM N03 a) Toepaslike BSc (Hons) graad; of
b) Toepaslike vierjarige baccalaureusgraad (ECSA-geakkrediteerd) in ingenieurswese; of
c) 'n Ander erkende kwalifikasie wat die student toelaat om gelyke status te verwerf en wat deur die Komitee vir Gevorderde Grade goedgekeur is.
Magister Scientiae in Ingenieurswese met Meganiese Ingenieurswese

Hierdie program is 'n navorsingsmeestersgraad wat bestaan uit 'n navorsingskomponent.

Duur: 1 - 3 jaar  

Eenheid vir Energie- en Tegnologie-stelsels 7CM N01 a) Toepaslike BSc (Hons) graad; of
b) Toepaslike vierjarige baccalaureusgraad (ECSA-geakkrediteerd) in ingenieurswese; of
c) 'n Ander erkende kwalifikasie wat die student toelaat om gelyke status te verwerf en wat deur die Komitee vir Gevorderde Grade goedgekeur is.
Magister Scientiae in Ingenieurswese met Kerningenieurswese

Hierdie program is 'n navorsingsmeestersgraad wat bestaan uit 'n navorsingskomponent.

Duur: 1 - 3 jaar  

Eenheid vir Energie- en Tegnologie-stelsels 7CM N05 a) Nagraadse Diploma in Kernwetenskap en -tegnologie; of
b) Nagraadse Diploma in Kernwetenskap en -tegnologie met Kerntegnologiebestuur; of
c) 'n Ander erkende kwalifikasie wat die student toelaat om gelyke status te verwerf en wat deur die Komitee vir Gevorderde Grade goedgekeur is.
Magister Scientiae in Ingenieurswese met Kerningenieurswese en Kerntegnologiebestuur Hierdie program is 'n navorsingsmeestersgraad wat bestaan uit 'n navorsingskomponent. Duur: 1 - 3 jaar  Eenheid vir Energie- en Tegnologie-stelsels 7CM N06 a) NWU se Nagraadse Diploma in Kernwetenskap en -tegnologie met Kerntegnologiebestuur; of
b) 'n Ander erkende kwalifikasie wat die student toelaat om gelyke status te verwerf en wat deur die Komitee vir Gevorderde Grade goedgekeur is. Let egter daarop dat die onderskrywing van die Internasionale Atoomenergieagentskap (IAE) slegs verkry kan word indien die student oor die NWU se Nagraadse Diploma in Kernwetenskap en -tegnologie met Kerntegnologiebestuur beskik, of 'n ander soortgelyke kwalifikasie wat deur die IAEA onderskryf word.

Doktorsgraad kwalifikasie-inligting

NQF-vlak: 10

Tipe program (gestruktureerd / navorsing): proefskrif

Kredietwaarde: 360

Spesifieke modules benodig vir toelating tot die program: Geen

Sluitingsdatum vir aansoeke: 30-Apr-21

Navorsingsproduk: Voldoen aan die vereistes van die graad

Finale punt: Verhoudingsbepaling Navorsing versus modules) - 100% navorsingsproduk (Gemiddelde punt van 3 eksamenverslae)

Kwalifikasie Programbeskrywing Navorsings-entiteit Programkode Fakulteitspesifieke reëls en vereistes van die program
Philosophiae Doctor in Ingenieurswese met Chemiese Ingenieurswese

Hierdie program is 'n navorsingsdoktorsgraad wat bestaan uit 'n navorsingsproefskrif.

Duur: 2 - 5 jaar

Eenheid vir Energie- en Tegnologie-stelsels 7CA R01

a) MEng; of
b) Toepaslike MSc in Ingenieurswese/Natuurwetenskappe;

of

c) 'n Ander erkende kwalifikasie wat die student toelaat om gelyke status te verwerf en wat deur die Fakulteitsraad goedgekeur is.     

Philosophiae Doctor in Ingenieurswese met Rekenaaringenieurswese

Hierdie program is 'n navorsingsdoktorsgraad wat bestaan uit 'n navorsingsproefskrif.

Duur: 2 - 5 jaar

Eenheid vir Energie- en Tegnologie-stelsels 7CA R03

a) MEng; of
b) Toepaslike MSc in Ingenieurswese/Natuurwetenskappe;

of

c) 'n Ander erkende kwalifikasie wat die student toelaat om gelyke status te verwerf en wat deur die Fakulteitsraad goedgekeur is.  

Philosophiae Doctor in Ingenieurswese met Rekenaar- en Elektroniese Ingenieurswese

Hierdie program is 'n navorsingsdoktorsgraad wat bestaan uit 'n navorsingsproefskrif.

Duur: 2 - 5 jaar

Eenheid vir Energie- en Tegnologie-stelsels 7CA R02

a) MEng; of
b) Toepaslike MSc in Ingenieurswese/Natuurwetenskappe;

of

c) 'n Ander erkende kwalifikasie wat die student toelaat om gelyke status te verwerf en wat deur die Fakulteitsraad goedgekeur is.  

Philosophiae Doctor in Ingenieurswese met Elektriese Ingenieurswese

Hierdie program is 'n navorsingsdoktorsgraad wat bestaan uit 'n navorsingsproefskrif.

Duur: 2 - 5 jaar

Eenheid vir Energie- en Tegnologie-stelsels 7CA R06

a) MEng; of
b) Toepaslike MSc in Ingenieurswese/Natuurwetenskappe;

of

c) 'n Ander erkende kwalifikasie wat die student toelaat om gelyke status te verwerf en wat deur die Fakulteitsraad goedgekeur is.  

Philosophiae Doctor in Ingenieurswese met Elektroniese Ingenieurswese

Hierdie program is 'n navorsingsdoktorsgraad wat bestaan uit 'n navorsingsproefskrif.

Duur: 2 - 5 jaar

Eenheid vir Energie- en Tegnologie-stelsels 7CA R07

a) MEng; of
b) Toepaslike MSc in Ingenieurswese/Natuurwetenskappe;

of

c) 'n Ander erkende kwalifikasie wat die student toelaat om gelyke status te verwerf en wat deur die Fakulteitsraad goedgekeur is.     

Philosophiae Doctor in Ingenieurswese met Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese

Hierdie program is 'n navorsingsdoktorsgraad wat bestaan uit 'n navorsingsproefskrif.

Duur: 2 - 5 jaar

Eenheid vir Energie- en Tegnologie-stelsels 7CA R05

a) MEng; of
b) Toepaslike MSc in Ingenieurswese/Natuurwetenskappe;

of

c) 'n Ander erkende kwalifikasie wat die student toelaat om gelyke status te verwerf en wat deur die Fakulteitsraad goedgekeur is.  

Philosophiae Doctor in Ingenieurswese met Bedryfsingenieurswese

Hierdie program is 'n navorsingsdoktorsgraad wat bestaan uit 'n navorsingsproefskrif.

Duur: 2 - 5 jaar

Eenheid vir Energie- en Tegnologie-stelsels 7CA R11

a) MEng; of
b) Toepaslike MSc in Ingenieurswese/Natuurwetenskappe;

of

c) 'n Ander erkende kwalifikasie wat die student toelaat om gelyke status te verwerf en wat deur die Fakulteitsraad goedgekeur is.     

Philosophiae Doctor in Ingenieurswese met Ontwikkelings- en Bestuursingenieurswese

Hierdie program is 'n navorsingsdoktorsgraad wat bestaan uit 'n navorsingsproefskrif.

Duur: 2 - 5 jaar

Eenheid vir Energie- en Tegnologie-stelsels 7CA R04

a) MEng; of
b) Toepaslike MSc in Ingenieurswese/Natuurwetenskappe;

of

c) 'n Ander erkende kwalifikasie wat die student toelaat om gelyke status te verwerf en wat deur die Fakulteitsraad goedgekeur is.  

Philosophiae Doctor in Ingenieurswese met Meganiese Ingenieurswes

Hierdie program is 'n navorsingsdoktorsgraad wat bestaan uit 'n navorsingsproefskrif.

Duur: 2 - 5 jaar

Eenheid vir Energie- en Tegnologie-stelsels 7CA R09

a) MEng; of
b) Toepaslike MSc in Ingenieurswese/Natuurwetenskappe;

of

c) 'n Ander erkende kwalifikasie wat die student toelaat om gelyke status te verwerf en wat deur die Fakulteitsraad goedgekeur is.  

Philosophiae Doctor in Ingenieurswese met Kerningenieurswese

Hierdie program is 'n navorsingsdoktorsgraad wat bestaan uit 'n navorsingsproefskrif.

Duur: 2 - 5 jaar

Eenheid vir Energie- en Tegnologie-stelsels 7CA R10